UITBUITING van Jagters
-
projag
UITBUITING van Jagters
Is die vervaardigingskoste van die jagter se benodigdhede werklik so hoog of word die jagter maar net doodeenvoudig uitgebuit en as 'n goue gans beskou. Vergelykenderwys is dit skokkend hoe duur jagtoerusting teenoor algemene soortgelyke produkte in die handel is.
OF VRA DIE HANDEL NET WAT HULLE WIL.
OF VRA DIE HANDEL NET WAT HULLE WIL.
Last edited by projag on Sat Sep 19, 2009 12:03 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: UITBUITING van Jagters
Projag
Jy slaan vanm?re 'n hele paar spykers raak. Ek dink ook dit is enigste plek waar besigheidsmense vandag se dae geld kan maak, die arme ou wat iets doen omdat hy lief daarvoor is moet net altyd vir die gelag betaal en ek stem saam dat ons sommer op hierdie forum moet begin ons eie toerusting te vervaardig. Hier is 'n paar manne wat die kennis en dryf het om so-iets aan te pak. Ligte is 'n goeie wegspring plek. Ek koop verlede jaar Nightstalker ligte vir R500 en nou moet ek R700 daarvoor betaal.
Die varke moet 'n les geleer word. Hier is 'n man op die forum wat koe?ls verkoop en ook die meeste fabrikate s'n. Ek gaan hom ten volle ondersteun en dit wil my voorkom of ons(forum-manne) voordeel daaruit sal trek.
Taffie

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: UITBUITING van Jagters
Taffie
hoe vind jy die nightstalker ligte? Dit is nou nie in die klas van l/force nie maar sal jy dit aanbeveel. Het dit al gesien by die ko-op maar dit lyk my die getal bly dieselfde op die rak.
groete
rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
tafjak
Re: UITBUITING van Jagters
Reds
Dit het 'n beter kwaliteit lig(helderder), maar nie so duursaam nie. Kan hoor hoe kraak die cone en handle as dit koud raak. Met so bietjie skuur hier en skaaf daar is hulle definitief 'n beter lig as lightforce. Jy kan ook die "skroefgedeelte van l/force se cap wat met rivvits vas is afhaal en aan n/stalker vasmaak en dan kan jy n/s reflekter op l/f scope handle sit. Jy het dan 'n beter rifle mounted spotlight.
Dit is so bietjie werk, maar die moeite werd.
Taffie
Net jammer dat Nightstalker op dieselfde cano geklim het as Lightforce, stel lig bekend en rook dan die gebruiker.

Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: UITBUITING van Jagters
Ek het die verskynsel in motorbike wereld ook gesien, as hy 'n KTM of BMW sticker het betaal jy pappa.. Jagters en mense wat passievol is oor sport en ontspanning koop gewoonlik goed uit opgewondenheid en hormone en dan betaal ouens sonder om te dink. Die verkoopmense weet dit....bedryfsielkunde..
Het laasweek meer betaal vir 'n 2de handse partjie vir my semi auto Whalter .22 geweer as wat ek vir die gun destyds betaal het. Omdat dit my gun is en te bly was hy kan weer regkom het ek maar gehoes.
Dawie
Ps. Aan die anderkant kry jy ouens wat heelemal oorboord gaan met "brands" sal tot Swarofski onderbroek koop as daar so iets is

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: UITBUITING van Jagters
Taffie
Vraag? Is die nightstalker nie van metaal en baie swaarder nie?
Lyk my as iets in aussieland gemaak word is dit altyd baie duur
Freddie

yol bolsun
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: UITBUITING van Jagters
DawieDawie wrote: ...Ps. Aan die anderkant kry jy ouens wat heelemal oorboord gaan met "brands" sal tot Swarofski onderbroek koop as daar so iets is...
Die vraag na iets is seker deels verantwoordelik vir die prys wat die item kos.
Die grootste pyn in die agterw?reld vir my is om met swak kwaliteit te sukkel - ongeag die naam (praat nie nou net van teleskope nie) Wat nie lekker is nie, is as ek goeie geld vir iets betaal en die kwaliteit stel my teleur - dis hierdie tye wat ek die prys onthou (en aan die lyf voel)
Aan die anderkant vergeet ek gou hoe duur iets was, as dit vir my werk. (ek sou dit mos nie koop as ek dit nie kon bekostig het nie) Maak nie saak wat die mode is nie. Ek kom eerder met minder oor die weg, maar vir vakmanskap sal ek bereid wees om goeie geld uit te haal. Maar Zeiss onderbroeke? Nee wat, Jockey of iets anders sal vir my doen solank dit net nie in die agterw?reld in optrek nie.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: UITBUITING van Jagters
Hallo Louis102

Ambessa
...onthou net as dit 'n luiperdvelonderbroek/deurtrekkertjie is het jy 'n permit daarvoor nodig...Louis102 wrote:...Maar Zeiss onderbroeke? Nee wat, Jockey of iets anders sal vir my doen solank dit net nie in die agterw?reld in optrek nie.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: UITBUITING van Jagters
Nee nee, daardie een van my is "fake fur". Geen permit nodig nie. (made in China)Ambessa wrote: ...onthou net as dit 'n luiperdvelonderbroek/deurtrekkertjie is het jy 'n permit daarvoor nodig...![]()
![]()
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: UITBUITING van Jagters
Louis
Taffie
....just remember, keep in cool place.daardie een van my is "fake fur". Geen permit nodig nie. (made in China)
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: UITBUITING van Jagters
Taffie.
Man ek voel al soos n dr*l as ek opmerking maak of vertel wat ek ervaar. Dis nie om te verskil nie, ek noem net wat ek ervaar..Ek het vrydagaand die Lightforce en Nightstalker die groot manne met mekaar vergelyk Die lightforce is reeds 12 jaar oud en die Nightstalker 12 uur. Die lightforce het n wit kol in die lig van die nightstalker gelig..Ek het toe die twee plekke omgeruil by die plugs wat uit dei bakkie kom, en weer dieselfde resultaat gesien..
Daar kan redes wees hoekom..die koord van die nightstalker is bietjie dunner as die van die lightforce, Ek kon n swak een gekoop het, dalk n dut, maar ek moet ook byvoeg dat ek nie die twee bulpies verande rhte nie en die een gebruik waarmee die N/S uitkom, Die L/force het n brand newe bulpie in gehad.MAAR die NIGHTSTALKER is darem nog baie ver beter as die 3 de beste lig op die mark.. ek het nie die kleiner enetjie getoets nie, Ek het op +-50meter tot ongeveer 300 meter getoets...
En enige iemand is enige aand welkom om hier rondom bloemfontein my te bel ek sal dit bewys. Dalk is daar iemand hier rond wat ook nightstalker het dat ons weer bietjie kan toets asb...

Last edited by JACQUES BOTHA on Wed Aug 19, 2009 7:07 pm, edited 1 time in total.
Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: UITBUITING van Jagters
J
Sny daai NS se huls waar sy skroefdraad is so 5 millies korter, sodat hy DIEPER kan indraai, meer kol fokus, en jy gaan aangenaam verras wees. Laat weet wat jy gesien het.
Mooi loop
Francois
Sny daai NS se huls waar sy skroefdraad is so 5 millies korter, sodat hy DIEPER kan indraai, meer kol fokus, en jy gaan aangenaam verras wees. Laat weet wat jy gesien het.
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: UITBUITING van Jagters
dankie FM
Ek dog nou net ek het die paar rand verloor wat ek op die nightstalker geblaas het..
Ek gaan dit sommer vanaand doen en sal rapporteer na die naweek se ekskursie..
gebruik jy die groot nightstalker en die kleineres?
Wat ek ook opgemerk het is die swart stukkies wat afkom soos jy die nightstalker indraai en uitdraai. gedink dis dalk n swakker kwaliteit plastiek as die L/F ligte...
thanks man, sal probeer....
Groetnis..

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: UITBUITING van Jagters
Interesante onderwerp wat hier bespreek word. Stem in 'n mate saam dat sekere handelaars die dam onder die eend uit ruk maar ek dink nog steeds dit bly die verantwoordlikheid van die verbruiker/jagter om sy huiswerk voledig te doen en meer informasie te kry rondom verskaffers en hul pryse voordat hy sy finale keuse uit oefen. M.a.w dit is gevaarlik om die eerste beste handelaar tromp op storm te loop en sy pryse dood luiters te aanvaar - jy mag jouself later onaangenaam veras deur later uit te vind dat jy jou komponente vir 'n heelwat goed koper prys en selfde kwaliteit by iemand anders kon aanskaf.
Dan ook weer die situasie van 'n monopolie, sekere produkte se pryse word ongemaklik hoog vas gestel deur jou groter MPY'e en die verbruiker het nie veel van 'n ander keuse as om dit te aanvaar nie b.v Lightforce en Nighstalker.
Ek ondersteun wel die idee dat ons ons plaaslike markte en produkte moet ondersteun en ek dink dat sal goed wees as ons 'n opsomming kan kry van waar jy die beste waarde vir jou mula kan kry. Kan ons nie iemand in SA kry wat sulke "high performance spotlights" soortgelyk aan die lightforce kan prakseer nie. Ek sien hier is darrem roeringe rondom SA roepers wat met die FOXPRO kan meeding, goeie inisiatief en ek hou duim vas dat hierdie idee suksesvol deur gevoer word - Tewis van Outshoorn bou reeds goeie kwaliteit roepers @ min of meer R3500 stuk. As hy breek hoef jy nie derduisende rande te betaal aan verskepings en doeane kostes nie, Tewis maak hom sommer hier op jou agterstoep reg.
Laat die koppe bietjie werk, hier is alreeds 'n hele klomp plaaslike vervaardigers wat baie goeie kwaliteit produkte lewer. Probleem is net hulle is onbekend en dit kan seker nie te moeilik wees om hul bietjie te boost en uit te lig sodat ons ander hulle ook kan raak sien nie. Ek hou van die idee met die lys van name kontak nommers en produkte wat vroer voorgestel is. Hoe gaan ons tewerk om so 'n lys op die been te bring? Nomineer ons maar net die instansies of individue wat ons ken en mee saam werk?

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
tafjak
Re: UITBUITING van Jagters
JB
Moet vir jou noem dat ek nie NS gebruik nie, maar het een (180mm) gebruik by 'n maat van my en was aangenaam verras deur die liggie. Hy het ook die 3-5mm(soos Francois genoem het) aan die agterkant van inskroefgedeelte afgesny en kon die ding mooi fokus. Wat die maat verder gedoen het is om die metaalgedeelte(waar gloeilampie insteek) van die 2 ligte om te ruil en dit werk toe soos 'n bom.
Weet nie of ek die beste een van Nightstalker gesien het en jy die swakste(dut) een nie.
Taffie
Moet vir jou noem dat ek nie NS gebruik nie, maar het een (180mm) gebruik by 'n maat van my en was aangenaam verras deur die liggie. Hy het ook die 3-5mm(soos Francois genoem het) aan die agterkant van inskroefgedeelte afgesny en kon die ding mooi fokus. Wat die maat verder gedoen het is om die metaalgedeelte(waar gloeilampie insteek) van die 2 ligte om te ruil en dit werk toe soos 'n bom.
Weet nie of ek die beste een van Nightstalker gesien het en jy die swakste(dut) een nie.
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: UITBUITING van Jagters
Taffie
Klink soos my geluk daai...lag lag lag

Nee wat ek sal die voorgestelde verbeteringe aanbring en weer toets,,
Ek is nooit te oud om te leer nie...Ek is net soos iemand reeds gemeld het met uglies, wil nie doppies skiet om te kan skiet nie, wil nie eers krap voor die ding werk nie...
maar daar is ekonomiese oorwegings ook hier betrokke...met 5 mnute se werk spaar jy duisend rand op n slag,,,klink na n opsie...moet ons nie vir die manne van die NIGHTSTALKER vervaardigers laat weet opm sommer die veranderinge te doen nie??????
Wie ken die manne wat dit aanmekaar slaan?
voorstel:
Kan ons nie maar die handelaars wat ons uitbuit se name hier plaas nie....SKUUS ek vra verskoning..""""""dink positief Botha.....leef positief .. en WEES positief"""
KOM ONS PLAAS DIE HANDELAARS WAT GOEIE DIENS GEE SE NAME HIER...EN ONDERSTEUN HULLE

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: UITBUITING van Jagters
Die SA kopers was nog altyd deur die agterste kant getrek met pryse en $ as n verskoning. Ek het vroeg al begin rond snuffel vir prys en self groot hoeveelhede direk van VSA af laat inkom tot die Invoer te problematies geword het.
Ons moet op die forum met mekaar praat en so n lys kan mos nie skade doen nie.
Ons moet op die forum met mekaar praat en so n lys kan mos nie skade doen nie.
-
tafjak
Re: UITBUITING van Jagters
Jakes
Lforce se Rifle mounted spotlight se patent verval binne die volgende paar maande en Nstalker gaan die veranderinge sommer self doen.

Hulle s? die lewe is soos 'n nicker ball, hard maar lekker.
Taffie
Jy is reg met wat jy noem, maar daar is tog tye wanneer beplanning nie veel help nie. Bv. bakkie se veer breek en jy moet een so gou moontlik in die hande kry. Jakes het al laat weet dat hy Wintermaande weg van jakkalse bly omdat hulle moeilik geskiet word, maar ek en 'n paar ander kan dit nie doen nie, dit is ons lewe en al wyse waarop ons 'n sent verdien. Ons klomp bly gewoonlik lank van die huis af en om iets dadelik in die hande te kry bly maar 'n probleem. Laat nou die dag in Britstown 'n universal joint op die drive shaft vervang(ek gee die part, want in die dorp is nie een beskikbaar nie) en die arbeid kos my toe R380-00 + btw(werkswinkel reken ek is nie 'n local nie en moet besoekerspryse betaal). Ek kon die werk self doen, maar moes die dag van jaggebied verskuif, net 140km en Henco wil weet wat ek heeldag doen. Hy reken jy kan nie heeldag slaap nie en ek wou maar net met die skuiwery die tyd rek dat ek iets meer uit die dag kry.Interesante onderwerp wat hier bespreek word. Stem in 'n mate saam dat sekere handelaars die dam onder die eend uit ruk maar ek dink nog steeds dit bly die verantwoordlikheid van die verbruiker/jagter om sy huiswerk voledig te doen en meer informasie te kry rondom verskaffers en hul pryse voordat hy sy finale keuse uit oefen
Hulle s? die lewe is soos 'n nicker ball, hard maar lekker.
Taffie
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: UITBUITING van Jagters
Eish! Taffie met sulke onverwagse en onbeplande nood breuke het 'n man nie veel van 'n ander keuse as om te vat wat jy kan kry nie. Dan gaan die handelaar kontak lysie wat hier bespreek word jou nie regtig help nie want daai kar moet nou reg, nie more of oor more nie, nou...
Dan weer aan die ander kant as jy 'n TOYOTA of 'n FORDAZDA ry het jy minder nood breuke... (goeie beplanning)
Nou gaan die houe seker weer val... ek buk solank vir my onverskillige uitlating - ma dis darem 'n eerlike een.
Dan weer aan die ander kant as jy 'n TOYOTA of 'n FORDAZDA ry het jy minder nood breuke... (goeie beplanning)
Nou gaan die houe seker weer val... ek buk solank vir my onverskillige uitlating - ma dis darem 'n eerlike een.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
tafjak
Re: UITBUITING van Jagters
Ou Freek
Ry nou self 'n Toyota om te sien wie breek die maklikste. Is dit aan Ambessa verskuldig, moet maar op alle gebiede so bietjie navorsing doen(landy staan in garage om so bietjie af te koel na die 4jaar se jag). Hulle s? nie verniet dat die back up van beter kwaliteit moet wees nie.
Taffie
Ry nou self 'n Toyota om te sien wie breek die maklikste. Is dit aan Ambessa verskuldig, moet maar op alle gebiede so bietjie navorsing doen(landy staan in garage om so bietjie af te koel na die 4jaar se jag). Hulle s? nie verniet dat die back up van beter kwaliteit moet wees nie.
Taffie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: UITBUITING van Jagters
Ai TaffieHulle s? nie verniet dat die back up van beter kwaliteit moet wees nie.
Baie waar woorde, goe gaan dit met die Toy sover??? Vrede of nie ??
Mooi loop
Francois
-
tafjak
Re: UITBUITING van Jagters
Francois
Behalwe dat ek al op die windscreen rond gedans het, is alles nog ok. Ons sal mekaar later wel beter verstaan. Het die ou darem vir 'n redelike prys in die hande gekry en kan darem hier en daar iets vervang as dit moet.
Vrede sal daar wees.
Groete
Taffie
Behalwe dat ek al op die windscreen rond gedans het, is alles nog ok. Ons sal mekaar later wel beter verstaan. Het die ou darem vir 'n redelike prys in die hande gekry en kan darem hier en daar iets vervang as dit moet.
Vrede sal daar wees.
Groete
Taffie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: UITBUITING van Jagters
Taffie, as dit jou uitgangspunt is, belowe ek jou daai Toy gaan jou soos n MENEER behandel.Ons sal mekaar later wel beter verstaan. Het die ou darem vir 'n redelike prys in die hande gekry en kan darem hier en daar iets vervang as dit moet.
Vrede sal daar wees.
mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: UITBUITING van Jagters
Daai Redelike prys laat n man snaakse dinge doen of hoe taffie en FM.
as n man punte verkoop en dis goedkoper as die in die handel en dit is nou nie wat jy rerig wil he nie, koop maar omdat die prys reg is......
As daar n aksie rondle al het jy nog nie n plan om geweer te bou nie,,,,Ek kan nie die bargain los nie...
Daar is mos nie iets soos n bargain nie, want as jy hom nie gekoop het nie, het hy jou mos nul rand en nul sent gekos, dit is n BARGAIN....
Die boer se ek wil nie meer hierdie Mahindra he nie....ok wat soek jy ...ek sla hom vat...mmmmmmm wat se ek vanaand vir mamma as ek by die huis kom en se jy moet my more uitvat [plaas toe ek gaan daai Mahindra Bolero haal, skat die voordeel is ek kry 3 dosyn samosas en 41 kerrie vetkoeke verniet saam....ok ek moet bieg toe musgrave toemaak en ek 2 skyfskiet 308 met ferlach lope gekoop het v ir R150 was dit n bargain......OF dalk nie?