M?re almal,
My naam is Paul van Rooyen en ek's n nuweling op die forum. Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik om myself voor te stel aan mede lede.
Ek's 43 jaar oud en is woonagtig in Moreletapark, Pretoria.
Ek het my liefde vir jag, gewere en alles wat daarmee gepaard gaan van my oorlede Pa "ge-erf". My eerste jagtog saam met my Pa was op 8 jarige ouderdom waartydens ek n bosvark en rooibok ram platgetrek het.
Ek besit huidiglik 2 gewere, albei is Ruger M77 MK11's, kaliber 243 en 30-06. Ek is tans ook besig om navorsing te doen op n groter kaliber aangesien ek beplan om binne die volgende 2 jaar n buffeljag te onderneem.
Ek wik en weeg al n geruime tyd om self ammunisie te herlaai en het in Februarie die jaar uiteindelik die besluit geneem en die nodige toerusting aangeskaf. Tydens my leer proses op onder andere die internet, het ek op die Jaracal website afgekom en besef dat die site n uitstekende bron is om my passie met ander "like minded" mense te deel asook om my kennis van die herlaai proses te vergroot. Ek glo ook dat ek op verskeie ander onderwerpe ook baie by ander lede kan leer.
Ek lees tans al die posts verwant aan die kalibers wat ek besit en sodra die tyd reg is sal ek graag n paar vrae wil rig aan die "experts" op die site.
Groete
Paul
Intro: PvR
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Intro: PvR
Hallo Paul,
Jy is nou op die regte plek.
Welkom man.
Jy is nou op die regte plek.
Welkom man.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Intro: PvR
Welkom Welkom!!!
Lekker plek die!
Lekker plek die!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Intro: PvR
Welkom Paul. Geniet die forum en sterkte met die swaarder kaliber wat jy wil aanskaf.
Dont tell me, show me......
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Intro: PvR
Welkom Paul.
Hoop jy geniet dit hier op die forum. as jy iets wil leer is jy beslis op die regte plek! Hier is baie manne wat rerig weet waarvan hulle praat.
Het jy al 'n kortlysie opgestel van die grootes?
Goed gaan.
Renier
Hoop jy geniet dit hier op die forum. as jy iets wil leer is jy beslis op die regte plek! Hier is baie manne wat rerig weet waarvan hulle praat.
Het jy al 'n kortlysie opgestel van die grootes?
Goed gaan.
Renier
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Intro: PvR
Paul
Welkom en geniet hom of is dit nou haar??

Groetnis
Welkom en geniet hom of is dit nou haar??
Groetnis
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Intro: PvR
Welkom welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

