Lapping tool

User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Lapping tool

Post by GERT vd M »

DAGSE,
          Ek kom nou eers op die post af en wil graag weet wat is die deursnee van die lapping tool vir n scope met n 1" (25,4mm) deursnee, asook op n 30mm scope. moet die tool dan n kleiner deursnee he?
                                                GROETNIS
                                                  GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lapping tool

Post by Cobus(Cobb) »

my 1" scope se lapping tool is 'n ander,ou, ongebruikte 1" scope se tube...

Bietjie grinding paste en siedaar...

Die ringe wat jy "lap", sit vir eers bietjie los, s? 25,45mm, en soos jy wek stel jy mos maar die ringe tot mooi 25,4mm

Sterkte
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lapping tool

Post by Christo »

gvdm wrote: DAGSE,
           Ek kom nou eers op die post af en wil graag weet wat is die deursnee van die lapping tool vir n scope met n 1" (25,4mm) deursnee, asook op n 30mm scope. moet die tool dan n kleiner deursnee he?
                                                 GROETNIS
                                                  GERT
Ek maak hulle presies 1" en 30mm. As hulle kleiner sou wees sal dit die scope "beskadig". Anders "force" jy 'n te groot ding in 'n te klein plekkie in, en dit laat blywende merke n
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Lapping tool

Post by Gerhard »

Christo,

Ek is in die mark vir n lapping tool.

PM my asb as jy beskikbaar het.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Lapping tool

Post by Monrique (SJ) »

Het hierdie tool so n tydjie terug vir iemand gemaak.  Hier is so n ou foto'tjie.  Jy kan ook sommer jou skoonmaak stok voor indraai om hom so bietjie op te lyn indien jy sou wou.

[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... ngTool.jpg[/img]

Groetnis
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Lapping tool

Post by Francois Marais »

Fanie/Neels

Ek gebruik elke dag inni shop een om scopes op te sit, werk soos n bom, is van aluminium gemaak om nie te swaar te wees nie.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Lapping tool

Post by JACQUES BOTHA »

FM
Wys joune ook asb man
groete
Jacques
Is daar manne wat in produksie is met die items, ek is ook al rukkie in die mark vir dit.
Gaan somme rnou nou n draai loop hier op kampus en hoor vir 2 stukkies staal/stainles
Gee mar nog raad die wat het, ek hou van die twee skerp punte dan kan dit nie skeef wees nie?
Groete
JAcques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Lapping tool

Post by Monrique (SJ) »

Jacques

Daai 2 skerp punte werk nie, want jy kan nie verseker se dit is in lyn nie, want hulle is te klein. My tool het dit en ek gebruik dit nie. Die plat gesnyde kante werk die beste vir belyning en jy kan soimmer dadelik sien indien dit foutief is. Ek sit die plat kante so 1mm van mekaar en loer hom dan van die kant af en van bo!!

Die ene waarvan ek laaste die foto geplaas het van is 1 wat ek vir n forum maat gemaak het.

Groetnis
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Lapping tool

Post by JACQUES BOTHA »

SJ
Ek is nie die handigste ou in suid afrika nie, so help n beitjie
as ek daai skerp punt in die ring vasmaak moet hy mos reguit le, en so ook die ander kant? Of is dit net weer in teorie en in praktyk verskil dit,
Wat kos jou stel asb .
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Lapping tool

Post by Monrique (SJ) »

JB

Vir my werk daardie punte net in teorie, dit is my mening.  Daai punte moet baie presies gesny word op 45 deg. en hulle stamp altud plat. Soos ja dis wat ek dink.

Groetnis
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Lapping tool

Post by GERT vd M »

Ek sou ook se die punte moet stomp wees want dan kan jy kyk en VOEL of dit reg  opgelyn is. n Mens se oge bedrieg jou soms maar gevoel laat jou selde in die steek. As jy twee skerp punte het kan jy net daarna kyk.
                                          GROETNIS
                                            GERT
  NS:  die stomp punte moet dan teenmekaar wees maar nie aanmekaar raak nie
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Lapping tool

Post by WillemS »

Gert
Jys dood  reg, 'n ou moet voel dit laat jou selde in die steek ;) ;) ;)

Ek het "toevalige ook" so 'n lapping tool en skoonmaakstok soos op die foto van SJ en vir my werk daai plat kante baie maklik om die ringe reg op te lyn!

Willem
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Lapping tool

Post by Monrique (SJ) »

WillemS

Ek is baie bly jou tool werk so mooi.  Geniet hom/haar!! ;D


Groetnis
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lapping tool

Post by Christo »

Manne,

Ek  laat maak die tools met die skerp punt omdat die "gekooptes" so lyk. Die probleem is egter dat as jy 2 skerp punte teen mekaar oplyn sodat hulle presies teen mekaar druk kan jy die ook regkry as hulle 90 grade hoek het. Daarom is ek seker dat die skerp punte nie kan "opline" nie. Sou jy die plat kante teen mekaar opline met , s? maar 'n "feeler guage" ( spelling ) kan jy maklik met jou vinger voel of daar sye is wat nie presies gelyk is nie. Jy kan selfs 'n leniaaltjie gebruik daarvoor en met 'n feelerguage voel of al die kante dieselfde speling het. Dan weet jy jy is reguit.

Miskien moet ek 'n sleeve maak wat baie min speling het en jy kan hom slide en as hy nie oor die ander een gaan nie weet jy hy is nog nie"ge-align" nie.

My 5c. Invalsie bygetel.

Gerard, verskoon my spelling en die bewoording.  ;)
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Lapping tool

Post by Stefan764 »

Christo wrote: My 5c. Invalsie bygetel.
Classic!!!!!
Christo wrote: Gerard, verskoon my spelling en die bewoording.  ;)
DUBBBBBBEL CLASSIC!!!!!!!

Hahahaha!!! Thanks vir die lekker lag Christo! Geniet die naweek verder!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply