Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Nuwe Lid

Post by vernon »

Hallo Almal

Was opsoek na jagplek in die karoo toe ek toevallig die vorum ondek het, en is ek nie bly daar oor nie, sien baie uit om van julle te lees .

Groetnis
Jag Verslaafde
Vernon
.22 Brno
243 Remington
338 Custom.
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Nuwe Lid

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom Vernon

geniet dit hier

as oom raad vra dan kry oom dit binne 'n dag of twee

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe Lid

Post by BLOK »

Welkom en geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe Lid

Post by DawieKotze »

Welkom en geniet dit!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Nuweseun »

Baie welkom hier kerel.

Hoop jy geniet hom!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Jaco Swart »

Welkom en geniet.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe Lid

Post by Monrique (SJ) »

Geniet dit hier Vernon


Groetnis
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe Lid

Post by theedge »

Baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Hein M. »

Welkom pel!

Neem deel en geniet!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am

Re: Nuwe Lid

Post by Berg-Bewer »

Baie welkom en geniet dit.

Groetnis Berg-Bewer
Post Reply