Blondines

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Blondines

Post by FE »

Die een blond staan aan die een kant van die rivier, en die ander een aan die oor kant.

Die een skree vir die ander een, HOE KOM EK ANDERKANT?

Die ander een skree terug, MAAR JY IS DAN ANDERKANT?
Born to hunt, but forced to work!
Post Reply