Timney?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Timney?
Jis Fanie dankie man! Ek het gesien daar is sulke boutjie skroefie afere goed,dink dis 3onder mekaar. Net bang ek stel hom te lig.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Timney?
[quote="fanie17"]
Dankie fanie, maar vertel my watter skroefie stel wat
GERT
Dankie fanie, maar vertel my watter skroefie stel wat
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Timney?
Net so vinnige tip. As jy hom gestel het, gooi die slot so paar keer hard toe. Dit gebeur soms dat jy te fyn stel en die skoot loop as jy jou slot toe maak. Ek het n dokument by die huis, ek is nie seker waar op die web ek hom gekry het nie. Probeer om timney te google. Klink vir my of jy dalk die timney sporter kan h?. Ek vat nou n kans maar ek dink op timney se webwerf wys hulle waarvoor is elke boutjie. Stek net min op n slag en toets elke keer en werk op een boutjie n slag. Jy gaan vind dat die slot nie wil sluit of dat die skoot nie loop of dalk te lig loop, dan stel jy maar net weer bietjie terug.
Groete
KK
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Timney?
Al die snelers verstel nie dieselfde nie.Haal die gewwer oor en sit hom in n skroef.Daar is dan een skroefie wat as jy hom draai die skoot laat afgaan.n Ander een stel die speling na die skoot afgegaan het.Die laaste een druk op n veer wat die gewig bepaal voor die skoot loop.Kyk weer.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Timney?
Baie dankie vir die raad fanie en kalahari! Ek sal bietjie gan vroetel met hom
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Timney?
Armand
My ou plank se sneller was ook maar nie te hot toe ek haar gekry het nie.
Ek het die sneller uit mekaar gehaal en gepolish, aanmekaar gesit en gestel. Daai sneller breek nou baie mooi en ek is sommer in my skuk nou met haar.
Hoop jy kom reg.
Groetnis
My ou plank se sneller was ook maar nie te hot toe ek haar gekry het nie.
Ek het die sneller uit mekaar gehaal en gepolish, aanmekaar gesit en gestel. Daai sneller breek nou baie mooi en ek is sommer in my skuk nou met haar.
Hoop jy kom reg.
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Timney?
Ou maat ek dink ek moet maar wag tot ek die liksens het, dan kan jy maar erder wys!
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Timney?
Ek help jou graag mater. Sal wag vir jou besoek, elkgeval nie so lank nie!!!Armand Steenkamp wrote: Ou maat ek dink ek moet maar wag tot ek die liksens het, dan kan jy maar erder wys!
Groetnis
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Timney?
Besoek is nie meer so lank nie. Liksens??? Wel lyk my daai een is debateerbaar!
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Timney?
Jy gaan dalk heeltemal te gou verbaas wees.
Groetnis
Groetnis