Mmmmm

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Mmmmm

Post by 3006 »

Fris boer van Rustenburg ry met sy Isuzu dorp toe, toe hy langs die pad 'n riool boortjie (Moffie) langs sy gebreekte voertuig sien staan. Hy stop toe maar- en tel die pienk Frikkie op- en na navraag, besluit hy om hom dorp toe te neem vir hulp.

So ent gery- vra die pienk Frikkie hom om gou te stop- hy het 'n nood. Die oubaas was maar haastig- maar stop toe maar menslikheids onthalwe- en die pienk saadjie is die veld daar in. Na 'n ruk se ongeduldige gewag, hoor die oubaas 'n heimlike geweeklaag uit die lae struike uit. Hy spring nuuskierig uit die bakkie uit- en storm nou baie omgekrap die plaat doring bossies in- net om die pienk kadawertjie op 'n plek te kry waar hy jammerlik sit en huil.

By navraag wat nou eintlik aangaan- het die pienk Frikkie hom te vertelle hy het 'n miskraam gehad- en wys toe aan die oom boer die ge-abborteerde embrio se reeds gevormde armpies en beentjies ook.

Die ou man het die pienk javeltjie en sy dooie nageboorte so ruk staan en beloer- en toe die pienk javeltjie aangeraai om in die bakkie te kom inklim- dis g'n nageboorte nie- en hy het nie ge-abborteer nie- hy het op 'n padda gaan staan en skyt!!!
Post Reply