Wil net hoor of julle manne weet of die redfield scopes verskaf word met lens doppies. Het gister een gekoop en toe ek later die middag die scope uithaal om te monteer toe sien ek eers daar is nie doppies by nie. die winkel waar ek dit gekoop het was toe al gesluit.
GROETNIS
GERT
REDFIELD SCOPE
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
REDFIELD SCOPE
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am



