Hallo almal
Het enigiemand 'n idee wat hierdie gewere se tweedehandse markwaarde is - indien gemiddelde kondisie?
Ek hoor graag!
Mooilloop!
Hein
Remington Mod. 722 (.222Rem)
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Remington Mod. 722 (.222Rem)
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Remington Mod. 722 (.222Rem)
Hein
Lyk my nie die kerels ken die aksie nie of iets is verkeerd.
Hoop maar jy kry n antwoord.
Groetnis
Lyk my nie die kerels ken die aksie nie of iets is verkeerd.
Hoop maar jy kry n antwoord.
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Remington Mod. 722 (.222Rem)
SJ,
Ja, ek dink tog daar moet IEMAND wees met so 'n 222...
[img width=560 height=420]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 24-4-L.jpg[/img]
Net soos in die foto, is daardie een ook in 'n goeie toestand.
Mooiloop!
Hein
Ja, ek dink tog daar moet IEMAND wees met so 'n 222...
[img width=560 height=420]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 24-4-L.jpg[/img]
Net soos in die foto, is daardie een ook in 'n goeie toestand.
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Remington Mod. 722 (.222Rem)
Hein
Dis basies die voorganger van die Mod 700. Die 722 is deur Mike Walker beroemd gemaak - hy het die kombinasie nl. 222 kaliber en die 722 aksie gebruik om mee te benchrest en het vir baie rekords gesorg.
Persoonlik dink ek die geweertjie behoort goeie waarde vir geld te wees en daar is selfs 'n klompie ouens wat beweer dat Remington lanklaas iets so goed soos die betrokke aksie gebou het.
Oud maar nog lank nie koud.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Remington Mod. 722 (.222Rem)
243,
Dankie vir die info. Ek het die geweer mooi bekyk en die waarde besef toe ek die sterk aksie sien.
Die vraag is nou net: Sal die waarde rondom se R4000 die moeite werd wees of sal 'n nuwe Howa dalk 'n beter roep wees?
Groetnis!
Hein
Dankie vir die info. Ek het die geweer mooi bekyk en die waarde besef toe ek die sterk aksie sien.
Die vraag is nou net: Sal die waarde rondom se R4000 die moeite werd wees of sal 'n nuwe Howa dalk 'n beter roep wees?
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Remington Mod. 722 (.222Rem)
Maak n offer van R3000 dan hoop jy vir die beste! Dis maar wat ek sou doen.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Remington Mod. 722 (.222Rem)
Hein
Maak 'n aanbod van so R3000 - dan is jy op die nommers - as jy egter 'n nuwe geweer wil h? koop gerus die Howa, MAAR laat weet my dan asseblief van die 722 - ek soek iets waarop ek vir my 'n 204 kan bou.
Het vanoggend met Pollie by Camdix gesels - R4900 vir 'n splinternuwe Howa is nie 'n sleg prys nie, maar die 722 het in my boek so bietjie meer klas, slegs omrede hy 'n classic is en hy al 'n paar jaar agter die rug het - ek is een van daai ouens wat daarvan hou om met 'n roer te werk(sukkel) tot hy skiet.
Groete.
Jaco
Maak 'n aanbod van so R3000 - dan is jy op die nommers - as jy egter 'n nuwe geweer wil h? koop gerus die Howa, MAAR laat weet my dan asseblief van die 722 - ek soek iets waarop ek vir my 'n 204 kan bou.
Het vanoggend met Pollie by Camdix gesels - R4900 vir 'n splinternuwe Howa is nie 'n sleg prys nie, maar die 722 het in my boek so bietjie meer klas, slegs omrede hy 'n classic is en hy al 'n paar jaar agter die rug het - ek is een van daai ouens wat daarvan hou om met 'n roer te werk(sukkel) tot hy skiet.
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Remington Mod. 722 (.222Rem)
Hein
Jammer ek Hi-jack nou jou post so n bietjie!!

Manne
Hoe sal julle se vergelyk die Brno Mod. 2 met Remington wat Hein hier van praat. Ek praat nou van kwaliteit, waarde, ens, ens.??

Watter 1 is die beste??
Groetnis
Jammer ek Hi-jack nou jou post so n bietjie!!
Manne
Hoe sal julle se vergelyk die Brno Mod. 2 met Remington wat Hein hier van praat. Ek praat nou van kwaliteit, waarde, ens, ens.??
Watter 1 is die beste??
Groetnis
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Remington Mod. 722 (.222Rem)
Sal jou nie kan s? watter 1 die beste is nie, maar die 722 se aksie is vir my persoonlik baie mooier as die Brno Mod 2 se aksie. Die Brno Mod 2 se aksie herinner my baie sterk aan die aksies wat op .22's gebruik word.
R2850 vir die Mod 2 waarvan jy praat is nie 'n sleg prys nie ou maat. Is dit vir die nuwe girl?