Soek sub-sonic .270 ladings

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Soek sub-sonic .270 ladings

Post by Naas »

Middag Manne.

Ek wil bietjie hoor of van julle my dalk kan help met
n sub-sonic lading vir die 270 win.

Ek het s365 en 130 gr remingtom punte
met LR Primers.

Ons het nie n spcy hier nie,asgevolg het one een m.....se
probleem met rondlooper honde.ek het vroer die .22 ingespan
maar het hom geruil vir my 270.

Die Manne met Ql.Die petroon mag nie vinnegir as
1000vps Wees as dit die kd verlaat nie.

As julle dalk kan help.

Naas Potgieter
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Soek sub-sonic .270 ladings

Post by Wismit »

Ek dink nie jy gaan sub-sonic kan gaan met S365 nie.

Probeer 9gr MP200 en laai elke keer 0.5gr minder tot jy sub-sonic is.
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Soek sub-sonic .270 ladings

Post by Geno »

Onthou om 'n dacron wad bo-op die kruit te gebruik.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Soek sub-sonic .270 ladings

Post by Flip Nel »

Naas

Ek het dit al gedoen in my 270, soos Wismit s? try by 9gr MP200, ek het met 12gr begin en afgewerk, by my is
9gr net reg.  Onthou die dacron en wees gewaarsku mens kan nie ver skiet met dit nie.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek sub-sonic .270 ladings

Post by Naas »

Nankie Manne.

Nee ek weet die sfstand virminder drasties,maar as ek so 50-80 kan haal sal dit werk.

Net gou nog  iets,wat is dacron.Ek het geen idee nie.

Baie Dankie
Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
300Winmag

Re: Soek sub-sonic .270 ladings

Post by 300Winmag »

Dacron is daai wit stuffing in slaapsakke en kussings. Dit brand heeltemal weg as jy skiet.
So jy gebruik dit soos n pluisie om die kruit teen die slagdoppie vas te druk
dan kry jy elke keer die selfde ontbranding.

So jy gebruik so 1 tot 2 grein pluisie.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Soek sub-sonic .270 ladings

Post by Naas »

Baie dankie 300wm

Nou verstaan ek ok.Ek sal bietjie probeer.

sal n 150 of 170 grain punt nie dalk beeter wees nie.
Ek weet dat teen daai laae spoet eenege punt soos
n solid gaan reageer.en dis hoekom ek voel hoe swaarder die
pil hoe beeter.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Soek sub-sonic .270 ladings

Post by Flip Nel »

Naas

Ek het meestal net met 150 grain PMP's geskiet, daar is zero expansion as dit so laag is, ek het 'n paar in 'n ou koei geskiet wat gevrek het en hulle
terug gekry.  Ek het nie die 130 grains getoets nie, dalk maak hulle bietjie oop.  Al wat ek weet is hy maak 'n baie klein gaatjie deur die longe, jy sal moet mooi skiet.
Post Reply