Middag manne.
Graag wil ek 'n paar vrae aan julle rig om te hoor tussen die 2 kalibers. As julle dit puntsgewys kan antwoord, sal ek dit baie waardeer
1) Watter kaliber het die meeste recoil en hoekom
2) Watter kaliber het 'n harder knal en hoekom
3) As mens 'n terminator KD opsit, hoe vergelyk die recoil en klank dan
4) Indien mens 'n 200-225gr punt in die 375 sit, hoe vergelyk sy recoil en knal dan met die 300WM
Dankie manne, ek waardeer enige insette
Groete
Vrae om 300WM en 375Ruger te vergelyk
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Vrae om 300WM en 375Ruger te vergelyk
ek soek nog wapens...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vrae om 300WM en 375Ruger te vergelyk
1) 375, swaarder koeels teen hoe spoed veroorsaak dit. Die energie en momentum vlakke is hoer.
2) Ek kan nie antwoord nie maar ek sou reken hulle is dalk naby aan mekaar. Mens kan moontlik kyk na die druk vlakke by die tromp om 'n afskatting te maak?
3) As altwee 'n knaldemper op het behoort dit persentasie gewys min of meer dieselfde effek te h??
4) Ligter koeels gaan minder recoil tot gevolg h?
Die 300WM gaan goedkoper wees om te skiet.
Dieselfde gewig koeel in die 300 gaan 'n baie beter BC h? wat van hom 'n beter langafstand roer gaan maak.
Gaan jy regtig 'n 375 gebruik waarvoor dit bedoel is?
Wat is jou doel met die geweer?
2) Ek kan nie antwoord nie maar ek sou reken hulle is dalk naby aan mekaar. Mens kan moontlik kyk na die druk vlakke by die tromp om 'n afskatting te maak?
3) As altwee 'n knaldemper op het behoort dit persentasie gewys min of meer dieselfde effek te h??
4) Ligter koeels gaan minder recoil tot gevolg h?
Die 300WM gaan goedkoper wees om te skiet.
Dieselfde gewig koeel in die 300 gaan 'n baie beter BC h? wat van hom 'n beter langafstand roer gaan maak.
Gaan jy regtig 'n 375 gebruik waarvoor dit bedoel is?
Wat is jou doel met die geweer?
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Vrae om 300WM en 375Ruger te vergelyk
ek het nog nie heeltemal besluit tussen 300WM en 375 nie, dis juis hoekom ek vra.
Wat is die swaarste punt wat mens kan skiet uit 375 en spoed en dan ook dieselfde vraag vir die 300WM.
Ek gaan meestal vlaktewild skiet 200-350m, maar wil iets he as ek 'n eland op daai afstand sien of as ek jag in die bos.

- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Vrae om 300WM en 375Ruger te vergelyk
Ek het 300winmag en 375H&H.
As ek moes kies tussen die 2 - 300winmag.
Ek sal eland ook met hom skiet. Het al blesbok kopskote op 260m geskiet met hom, kon dit nognie met 375 regkry nie.

-
langloop
Re: Vrae om 300WM en 375Ruger te vergelyk
Ek het self verlede jaar (met my 300WM) 'n 260m (rangefinder!) kopskoot geskiet op 'n eland. Het ook al springbokke by Askham , jakke in Transvaal, en koedoes en BWB in die bosveld met dieselfde geweer geskiet.
Daar is geen twyfel daaroor dat die 300WM 'n uiters veelsydige kaliber is nie. Meer so as jy self herlaai.
Die 375 se voordeel le daarin dat die minimum grootte kaliber is (in baie RSA streke en lande) waarmee jy groot 5 kan skiet.
Indien jy die 375 gaan aanskaf, en die kaliber vir 'n allrounder wil gebruik, sal die teleskoop wat jy gaan opsit moontlik nie ideaal wees vir buffel nie.
Die vraag wat by my opkom, is oor watter ander gewere jy reeds het, en watter ander kalibers jy beplan om vorentoe aan te skaf.
Daar is "topics" oor die ideale 2 kalibers, ideale 3 kalibers en die ideale 4 kalibers op die forum geplaas. Ek sou reken dit sou 'n goeie idee wees om daardie bydraes te lees, voor jy besluit.
Indien jy nie beplan om verskriklik baie kalibers te koop nie, sou die 375 en 243 waarskynlik al die werk kan doen.
Daar is geen twyfel daaroor dat die 300WM 'n uiters veelsydige kaliber is nie. Meer so as jy self herlaai.
Die 375 se voordeel le daarin dat die minimum grootte kaliber is (in baie RSA streke en lande) waarmee jy groot 5 kan skiet.
Indien jy die 375 gaan aanskaf, en die kaliber vir 'n allrounder wil gebruik, sal die teleskoop wat jy gaan opsit moontlik nie ideaal wees vir buffel nie.
Die vraag wat by my opkom, is oor watter ander gewere jy reeds het, en watter ander kalibers jy beplan om vorentoe aan te skaf.
Daar is "topics" oor die ideale 2 kalibers, ideale 3 kalibers en die ideale 4 kalibers op die forum geplaas. Ek sou reken dit sou 'n goeie idee wees om daardie bydraes te lees, voor jy besluit.
Indien jy nie beplan om verskriklik baie kalibers te koop nie, sou die 375 en 243 waarskynlik al die werk kan doen.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Vrae om 300WM en 375Ruger te vergelyk
Dankie vir die bydraes manne.Langloop wrote: Ek het self verlede jaar (met my 300WM) 'n 260m (rangefinder!) kopskoot geskiet op 'n eland. Het ook al springbokke by Askham , jakke in Transvaal, en koedoes en BWB in die bosveld met dieselfde geweer geskiet.
Daar is geen twyfel daaroor dat die 300WM 'n uiters veelsydige kaliber is nie. Meer so as jy self herlaai.
Die 375 se voordeel le daarin dat die minimum grootte kaliber is (in baie RSA streke en lande) waarmee jy groot 5 kan skiet.
Indien jy die 375 gaan aanskaf, en die kaliber vir 'n allrounder wil gebruik, sal die teleskoop wat jy gaan opsit moontlik nie ideaal wees vir buffel nie.
Die vraag wat by my opkom, is oor watter ander gewere jy reeds het, en watter ander kalibers jy beplan om vorentoe aan te skaf.
Daar is "topics" oor die ideale 2 kalibers, ideale 3 kalibers en die ideale 4 kalibers op die forum geplaas. Ek sou reken dit sou 'n goeie idee wees om daardie bydraes te lees, voor jy besluit.
Indien jy nie beplan om verskriklik baie kalibers te koop nie, sou die 375 en 243 waarskynlik al die werk kan doen.
Ek wil graag 'n kleiner kaliber he soos 223 of 243 (selfs 222-50) en dan 'n groter kaliber. Dis hoekom ek tussen die 300 en die 375 is. Verder het ek 'n 12br haelgeweer vir wingshooting.
Watter kaliber het die minste vleis skade (indien mens nie gaan vir kop skote nie). Dis hoekom ek maar vra, en soos genoem, meeste jag sal seker so tussen 100-300m wees. Sal seker 50% van tyd blesbokke wees, maar dalk eland ens later.
Wil later ook jakke en katte skiet, dis hoekom ek die kleiner kaliber sal aanskaf. Hoop dit antwoord jou vrae.
ek soek nog wapens...
-
300Winmag
Re: Vrae om 300WM en 375Ruger te vergelyk
en die probleem word vanself opgelos.