Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
henried
Hero Member
Posts: 2347 Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Post
by henried » Tue Sep 27, 2011 3:44 pm
Ek is nou al vir 'n ruk in die mark vir 'n nuwe stok, maar met die jagseisoen op hande, het dit maar oorgestaan.
Baie ouens het TFO reeks aan beveel, maar dit was bo my vuur maak plek.
Ek het verlede week die stok op een van die visvang forums gekry, teen 'n prys wat my sak pas.
Hy is in baie goeie toestand, nog in sy plastiek...
Ai dis darm lekker om 'n nuwe speelding te h?.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Tue Sep 27, 2011 8:49 pm
JY gaan hom baie geniet.
Ek is mal oor die TFO reeks stokke...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
gillie
Hero Member
Posts: 957 Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Post
by gillie » Wed Sep 28, 2011 7:28 am
'n 6 weight met 'n fighting butt... interessant... kan dalk lekker werk op tiervis, alhoewel hy dalk 'n bietjie lig kan wees...
Geniet die nuwe speelding !
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Sep 28, 2011 7:46 am
gillie wrote:
'n 6 weight met 'n fighting butt... interessant... kan dalk lekker werk op tiervis, alhoewel hy dalk 'n bietjie lig kan wees...
Geniet die nuwe speelding !
my 4wt TFO Jim Teeny het ook n fighting butt.
die 6wt gaan great wees vir geell vis. daai TiCrx het kwaai back bone.
ek wil n 9wt BVK setup bou en later n 12wt Blue water TFO setup
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
henried
Hero Member
Posts: 2347 Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Post
by henried » Wed Sep 28, 2011 7:56 am
Ek sal sien hoe werk hy die 22 Okt...
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Wed Sep 28, 2011 8:07 am
henried wrote:
Ek sal sien hoe werk hy die 22 Okt...
Hoor graag wat jy dink na die 22ste
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Corumana
Post
by Corumana » Fri Oct 28, 2011 10:43 am
6 weight op Tiervis kan werk, maak net seker jy het baie backing. Ek het op 5 weight gevang en my backing was nie genoeg nie. Sodra jy brieke aandraai breek hulle of die tippet, hoek of hardloop uit met jou lyn.
Machann
Hero Member
Posts: 521 Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Post
by Machann » Fri Oct 28, 2011 4:24 pm
Nie fout gemaak met daai TFO en ook nie met TiCrx. Een middag omtrent die hele reeks TFO ge cast en paar ander stokke. Moes besluit tussen die BVK en TiCrx en vir BVK gegaan in 5 wt. Toe ook vir my van VSA n 2wt Pro gekry. Baie lekker stokke. Geniet hom!!
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
Pvdw
Hero Member
Posts: 5133 Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Post
by Pvdw » Fri Oct 28, 2011 9:07 pm
Sou graag ook 'n eiertjie wou l? oor die TFO maar ek het nie een nie en het ook nog nie met een gevis nie
Ek neig weer na die Explorer Guide reeks se kant toe. Ek reken dis nes die HOWA, baie goeie waarde vir geld.
Ek moet darm bys? dat ek glad nie sou omgee om een van daai TFO's in te pak as ek Sterkies toe gaan vir geelvis nie
Peet
Work to live, don"t live to work