vlakvarke op Villiers

Post Reply
Apie reilly

vlakvarke op Villiers

Post by Apie reilly »

Wie van julle manne het al vlakvarke op Villiers geskiet? Die storie wat loop dat n vark nie ver kan sien nie n bol tjol daai varke op villiers sien jou om n kilometer en verder.
300Winmag

Re: vlakvarke op Villiers

Post by 300Winmag »

Apie reilly wrote: Wie van julle manne het al vlakvarke op Villiers geskiet? Die storie wat loop dat n vark nie ver kan sien nie n bol tjol daai varke op villiers sien jou om n kilometer en verder.
Alle varke kan so ver sien - dis net dat so plat is daar by Villiers dat lyk of hulle verder kan sien.
Post Reply