Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
-
safric
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Dit is 'n ou "trick" in die boek!
Daar is 'n konsortium van manne (verkoper, kopers & afslaers) wat saamwerk en die pryse manupileer!
Dit is eenvoudig - die verkoper en die koper "is kop en een mus" - die verkoper sal na die veiling die meeste van die geld vir die koper terug gee!
Die hele transaksie word baie mooi beplan voor die tyd!
Die vasstelling van die prys is totaal en al "artificial" - die prys word nie bepaal deur die werklike vraag en aanbod, soos dit veronderstel om te wees nie!
Die "aanbod" party en die "vraag" party loop soos "kettie en klip"!
Daar is erens langs die pad 'n naiewe "poephol" wat groot geld gaan verloor!
Groete
Safric

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
safric
Ek dink jy n punt daar beet met die manipulasie van die verkoop teen daai prys of die veiling op die hewige pryse.
Groetnis

SJ,
Een ware gesegde in die lewe:
"When it is to good to be true, it is most probably not true!"
Ek dink dit som die hele "scam" op!

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
of dit n scam is of dit werklik vraag en aanbod is, hierdie soort ding gebeur nie in n bedryf wat dood is nie. jag en wildbedryf floreer en ons kan die lewe in die bedryf grootliks aan jagters as die eindverbruiker toeskryf. as die koper en verkopers hier die saak manipuleer, doen hulle as n byproduk nog steeds baie meer vir die wild lewe en oorlewing as enige dieregte organisasie wat gekant is teen jag.
as jagters moet ons dit as baie posetief sien dat besigheidmense hierdie geld en moeite in n bedryf sit wat vir ons na aan die hart le.
as n item/bate/dier n komersiele waarde het daan oorleef/ groei die getalle.
"In Africa, if it doesnt pay, it doesnt stay"

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Biltongjagter
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Nou wonder ek, hierdie 'ou trick in die boek', waar oral word dit gemaak werk?
Dalk met die aanvanklike verkoper (lees vervaardiger) van bv. teleskope en die tussenganger koper (lees verspreider) daarvan - met hierdie stukkie geskrywe nog vars in die geheue
In Afrikaans s? ons "As iets t? goed is om waar te wees, dan ?s dit t? goed om waar te wees!"
Groete,
Koos.

wie 'is erens langs die pad 'n naiewe "sucker" wat groot geld gaan verloor' in die prys wat hy betaal vir daai kamstige fensie teleskoop?Jy kry wat jy voor betaal in herlaai gereedskap, anders as in teleskope, waar daar duur goed is wat die een sucker na die ander vang,
In Afrikaans s? ons "As iets t? goed is om waar te wees, dan ?s dit t? goed om waar te wees!"
Groete,
Koos.
-
safric
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Koos,
Ek kan nie meer saam met jou stem oor jou opmerking oor die "daai kamstige fansie teleskoop nie" - daar is geen rede om R20 000 vir 'n teleskoop te betaal nie, as jy drie keer minder vir 'n soortgelyke kwaliteit hoef te betaal nie!

Ek is ook Afrikaans, maar met alle respek, as dit die gesegde in Afrikaans is, kan ek verstaan hoekom iemand sal glo dat 'n buffel 'n kommersiele waarde van R18 miljoen kan he!Biltongjagter wrote: In Afrikaans s? ons "As iets t? goed is om waar te wees, dan ?s dit t? goed om waar te wees!"
Groete
Safric
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Is jy seker van jou feite. My buurman was die eienaar van "Model Maker" en hy het in dektyd 3 x per dag gedek, met groot balawa en baie hande want nie hy of die merries mag seerkry nie. Sy "rate" was iets soos R 45 000 of R 60 000 per sessie sonder vat waarborg. En dektyd was 3 maande 7 dae 'n week. Hy was later een van die cheapies gewees. Maak maar daai som in 10-15jaar.Biltongjagter wrote: Die hoogste prys wat nog ooit vir 'n dier betaal was, was US$ 112m vir 'n renperd.
Toe die perd die dag uittree het hy slegs US$ 70 000 vir sy base verdien.
Het hierdie nuwe base nie dalk ook so 'n onaangename verrasingkie wat op hulle wag nie?
"n ander buurman het die duurste Vleis merino ram gekoop @ as ek reg onthou R 120 000, en iets soos 3 maande later toe dood hy. Maar dy stokkies is nog steeds in die koue gebere. Hy reken hy het daai geld dubbel en dwars terug.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Biltongjagter
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Rudolph,
Ek dink jy interpreteer die Afrikaanse gesegde nie reg nie.
As iets (R20 000 + teleskoop of R18m buffelbul) t? goed is om waar te wees (maw dat dit/hy nie werklik daardie waarde inherent inhou nie), dan ?s dit t? goed om waar te wees (maw iemand, of een na die ander koper, word vir 'n 'sucker' gevang) om daardie prys vir iets te betaal - soos jy ook dan te kenne gegee het met die sg. 'gemanipuleerde' buffelbul prys!
Alhoewel dit waar is dat daardie pryse w?l betaal word, is dit nie noodwendig waar dat die veronderstelde waarde, deur die koper verkry word wat die prys impliseer en hy betaal nie, - dit is wat dit eintlik op neerkom.
Groete,
Koos.
Christo, daardie syfers is in 'n nuusberig weergee - s?, vir wat dit werd is!

Last edited by Biltongjagter on Tue Sep 27, 2011 10:04 am, edited 1 time in total.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Christo
Lyk my jy bly langs die regte bure
As ek daai perd som maak help my as ek verkeerd is.
3keer n dag x 7dae =21keer week
21keer week x 13weke =273kere
273kere x R45 000 = R12'285'000
R12'285'000 x 10jaar = R122'850'000
B?!&@sem wonder of moet ek myself nie begin bemark nie.

Lyk my jy bly langs die regte bure
3keer n dag x 7dae =21keer week
21keer week x 13weke =273kere
273kere x R45 000 = R12'285'000
R12'285'000 x 10jaar = R122'850'000
B?!&@sem wonder of moet ek myself nie begin bemark nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Sy "colt" en " fulley?" spelling??? veilings was so 12m jaarliks. Ek dink hy't genoeg geld gemaak toe verkoop hy aan sy bure sy plaas en verkas na waar dit lekker is.BLOK wrote:
B?!&@sem wonder of moet ek myself nie begin bemark nie.![]()
![]()
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Toe verkoop hy aan sy bure, jy's sy bure
Daai is groot geld en soos ek al voorheen gese het mens kan nie eers n perd eet nie, of altans nie ek nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Wat s? julle manne van die R18 Miljoen belegginkie
Maar sonder die perde. En sonder water. Hy smile steeds.BLOK wrote:![]()
![]()
![]()
Toe verkoop hy aan sy bure, jy's sy bure![]()