Hi daar manne, kan iemand my dalk verwys na 'n Remington hoofkop in SA.
Ek is opsoek na parte vir 'n Speedmaster .22.
Groete
erx
Remington Model 241 Parte gesoek
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Remington Model 241 Parte gesoek
Formalito in pta is die agente
