Klink vir my na 'n suksesvolle dood van 'n kwesbokEduard Venter wrote: Fri Oct 16, 2026 8:12 amEen van my jagters kwes n koedoe vroeer die jaar, pens skoot te ver agter. Hy het n knieg operasie gehad so ek gryp toe maar 'n geweer en gaan soek die koedoe vir hom. Eventueel spring die bok voor my op en ek skiet die linker boud af, weer op en ek skiet die regter boud af. Natuutlik werk dit ook so uit dat ek die ou was wat die vleis moes werk!tau wrote:'n PH skiet nie sommer nie, maar as hy skiet is dit om die dier doo/plat te kry dan is vleiskade en skootplasing gewoonlik iets van die verelede.![]()
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hijacking,
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13622
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Nuwe loop maker,ek verstaan hulle ship oor die hele wereld
https://youtu.be/F5IR40hN0Gc?si=ki6jG3I0Udy80pLp
https://youtu.be/F5IR40hN0Gc?si=ki6jG3I0Udy80pLp
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Jis, hulle maar ook enige ding. Dit lyk heel legit 
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 312
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Soos ek verstaan verander die kaliber na so elke 20 skote. Begin as n 223. Na 20 skote kan jy maar 243 and dan 270 gooi en na so 60 skote sommer 308 ook.Capt. Yoda wrote: Tue Oct 27, 2026 2:37 pm Nuwe loop maker,ek verstaan hulle ship oor die hele wereld
https://youtu.be/F5IR40hN0Gc?si=ki6jG3I0Udy80pLp
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1394
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Daardie video se titel moet vander word van "How it's made" na "How's it's not supposed to be made".
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Rebar Match Barrels, 20 MOA guaranteed.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.