Meerkaaje grawe en eet die sade van my skoonma se vars gesaaide pampoene. Nie 'n baie groot veld nie, seker so 100 x 100 m.
Ek en seun het hulle so bietjie probeer looi met 22 maar hulle is te skelm vir ons en ons kan nie heel dag of nag daar sit nie.
Enige raad?
Meerkatte in pampoenveld
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1846
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Meerkatte in pampoenveld
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2198
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Meerkatte in pampoenveld
Hokke?
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Meerkatte in pampoenveld
Ek het dit nog nie gedoen met meerkatte nie, maar met nagmuise. Kan nie sien hoekom dit nie sal werk nie. Kry hulle gate, sit pyp in een gat, so diep as moontlik en sit die ander kant aan motorfiets of bakkie se uitlaatpyp. Gooi die ander gate toe, behalwe dalk een. Die rook sal vinnig wys waar die gate is. Iemand wag dan by oop gat met haelgeweer of slaan ding. Dalk 'n bietjie wreed, maar hulle maak kwaai skade.
Groete

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13617
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Meerkatte in pampoenveld
LoopSoosStroop wrote: Mon Oct 26, 2026 2:58 pm Meerkaaje grawe en eet die sade van my skoonma se vars gesaaide pampoene. Nie 'n baie groot veld nie, seker so 100 x 100 m.
Ek en seun het hulle so bietjie probeer looi met 22 maar hulle is te skelm vir ons en ons kan nie heel dag of nag daar sit nie.
Enige raad?
Last edited by Capt. Yoda on Tue Oct 27, 2026 7:55 am, edited 2 times in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1846
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Meerkatte in pampoenveld
Daardie klink na pret, kort net 'n haelgeweerBenJacobs wrote: Tue Oct 27, 2026 4:48 am Ek het dit nog nie gedoen met meerkatte nie, maar met nagmuise. Kan nie sien hoekom dit nie sal werk nie. Kry hulle gate, sit pyp in een gat, so diep as moontlik en sit die ander kant aan motorfiets of bakkie se uitlaatpyp. Gooi die ander gate toe, behalwe dalk een. Die rook sal vinnig wys waar die gate is. Iemand wag dan by oop gat met haelgeweer of slaan ding. Dalk 'n bietjie wreed, maar hulle maak kwaai skade.
Groete
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1846
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Meerkatte in pampoenveld
Ja Cappie, ek benodig nou 'n senterslag 22 of 6 mm ding.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13617
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Meerkatte in pampoenveld
As jy weet waar hul gate is kan jy Phostoxin pille daar in gooi en hom toe maak, hy wikkel hulle
Ek het n 17HMR, 22250 en 6mm hier....
Ek het n 17HMR, 22250 en 6mm hier....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.