Goeie middag,
Wie van julle manne kan help met 'n begin lading vir 'n338 WinMag en N160. Ek vertrou nie die Vithavouri load data nie, is maar skepties. Het met 140gr Bergers en my 6.5x55 op hulle min lading ver oor maks spoed gegaan.
Ek wil graag 230gr Norma Oryx laai, N160 kruit. Ek het gedink om 63.0 en 65.0gr onderskeidlik te laai en te kyk hoe die spoed lyk.
Loop 24", H20 90.9gr, TPL 83.0mm.
Baie dankie. Drikus
338 WinMag en N160 lading hulp asb
-
3kus
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
338 WinMag en N160 lading hulp asb
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 338 WinMag en N160 lading hulp asb
Ek antwoord nou hier eintlik met niks.
Ek gooi
65gr N560
Swift Aframes 270gr
24" loop
Hy skiet los deur 'n Kameelperd se blad !!!
Ek gooi
65gr N560
Swift Aframes 270gr
24" loop
Hy skiet los deur 'n Kameelperd se blad !!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 WinMag en N160 lading hulp asb
Ek sou baie verbaas wees as jy enige snaakse spoed/druk met daai 2 ladings en N160 kry. Skiet hul en kyk wat die spoed is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 338 WinMag en N160 lading hulp asb
Eers, ek's rof lanklaas op QL gewees, so vat die met n sakkie sout....dalk kan een van die slimmer manne ook help.3kus wrote:Goeie middag,
Wie van julle manne kan help met 'n begin lading vir 'n338 WinMag en N160. Ek vertrou nie die Vithavouri load data nie, is maar skepties. Het met 140gr Bergers en my 6.5x55 op hulle min lading ver oor maks spoed gegaan.
Ek wil graag 230gr Norma Oryx laai, N160 kruit. Ek het gedink om 63.0 en 65.0gr onderskeidlik te laai en te kyk hoe die spoed lyk.
Loop 24", H20 90.9gr, TPL 83.0mm.
Baie dankie. Drikus
Die is ook sonder al jou doup, bv. case length, ens.
Kyk ook wat jou ware barrel length is want jou geweer se speck sê een ding, maar dit is nie altyd 100% akuraat nie. My Howa se loop is bv. 23.819" duime.
Ek't sommer my gemete BRF (vir Accubonds) gebruik vir die calk, en Shot Start Pressure van 4626psi vir n magnum primer.
So die aanvanklike raai skoot is 72.5gr N160, vir Node 5, teen 56.8k psi, en n spoed van 2707fps.
As dit ek was sou ek 2gr laer begin het, teen 70.5gr wat QL raai teen 52.4k psi is.
Ek hoop dit help....
O ja, volgens QL is 65gr N160 maar teen 42k psi
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Last edited by jdpretorius on Fri Sep 25, 2026 9:26 am, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 WinMag en N160 lading hulp asb
Ek het al n paar kaste N160 uit geskiet en het nog nooit n begin lading geskiet waar die spoed hoer was as wat QL of Gordons voorspel het nie. VV se “handleidings” is van die mees prokeruer vriendelik/conservative wat da is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
3kus
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: 338 WinMag en N160 lading hulp asb
Dankie kerels. Ek het vanoggend 65.0gr gelaai en 3 skote geskiet. Op QL gekalibreer en gesettle op 66.4 gr @2605 fps. Ek is tevrede met die groep. Dankie vir julle insette

Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 338 WinMag en N160 lading hulp asb
Sjoe dit is mooi!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.