Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek't nog nie geloer wat werk vir n 22" loop nie, maar N160 of N165 kan jy dalk na loer.
In terme van dop %fill vs speod & %burn was N165 die beter van die twee
Met n standaard loop is H4831 n baie mooi combo met 140g pitte
Edit: soos Rudi sê N560 n goei kos vir n 270 en seker die naaste aan S365 maar hy brand baie warm, so ek't iets gesoek wat bietjie koeller verbrand
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
N555 is n baie lekker kruit wat ek sou probeer in die 270. Soos my N550 en N560 klaar raak gaan ek ook in daai kakibers oor skuif 555 toe, enigste nadeel is net die n baie gewilde kruit veral in die groot 7s so koop ma as jy sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.