Hello daar ouens
Vanoggend hierdie raakgeloop op vleisboek.
https://www.facebook.com/niclas.mostert ... QejLDkKxMl
Wees maar versigtig wat julle deel op die tipe van ding. Mense is baie stupid...
Cheers
Sosiale media en jag
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 302
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Sosiale media en jag
Ja ... almal sal kommentaar lewer en oplossings gee, maar boer sit met verlies op einde van dag.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Sosiale media en jag
Het selfde tipe reaksies onlangs gesien oor iemand een of ander sitbok met n naam geskiet wat die overberg se kus dorpies teister en rondloop in plaas van die berge.
Ons wereld is op n snaakse plek agv (anti-) sosiale media.
Ek ry elke 2de dag die N2 in stad toe en daar is daagliks of n township brak of lughawe mol wat dood getrap word/is op daai pad. Hoekom is dieselfde mense nie ook so opgewerk oor daai diere se dood nie?
Ons wereld is op n snaakse plek agv (anti-) sosiale media.
Ek ry elke 2de dag die N2 in stad toe en daar is daagliks of n township brak of lughawe mol wat dood getrap word/is op daai pad. Hoekom is dieselfde mense nie ook so opgewerk oor daai diere se dood nie?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Sosiale media en jag
Ek dink mens moet aanvaar dat as jy op vleisboek sulke goed gaan adverteer jy so reaksie gaan kry. Ek adverteer nie en maak maar staat op word of mouth. Wat die sitbokke met die name aan betref weet ek presies waarna hierbo verwys word. Maak maar plan voor die sitbok gedoop word en ingewy word. Hierdie mense wie so op fb gal braak eet seker net wortels en mushrooms. Ek wonder hoeveel van hulle weet waar presies kom daai lekker sappige rib eye vandaan en hoe dit by slagpale geprossesseer was. Hipokrate van die eerste water. Miskien moet Koos vir ons geliefde oom Martiens vra om sy opinie hieroor te gee.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sosiale media en jag
Min dinge so lekker soos om n hippie te trigger
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.