Hallo Mario.
Sien privaat boodskap gestuur.
57gr S341 met 300gr Rhino punt = 2250 f/sek. 297gr retensie uit elandbul op knoppe geskiet op so 120m.
Hoop dit help.
Groete.
9.3x62 Revolusie
-
Heinb
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Wed Oct 21, 2015 8:56 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Jy kan vir Zimbi of vir Safari probeer.Branderplank wrote: Fri Jun 20, 2025 8:00 pmSjoe dis ‘n mooi mauser. Waar kry mens so M98 in die hande?Heinb wrote: Sat Sep 03, 2022 9:17 pm Dis so stil op die draad. Hiers solank n foto van my 9.3X62
Geniet julle 9,3’s![]()
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
Dankie - ja ek het die M98 in 7x57mm daar by Zimbi al in my hande gehadHeinb wrote: Sun Jul 13, 2025 6:34 amJy kan vir Zimbi of vir Safari probeer.Branderplank wrote: Fri Jun 20, 2025 8:00 pmSjoe dis ‘n mooi mauser. Waar kry mens so M98 in die hande?Heinb wrote: Sat Sep 03, 2022 9:17 pm Dis so stil op die draad. Hiers solank n foto van my 9.3X62
Geniet julle 9,3’s![]()
-
300hhman
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Sat Apr 21, 2018 1:19 pm
Re: 9.3x62 Revolusie
93x62. Drie vrae. Wil bos en bakkie geweer laat bou. Wat sal n goeie loop wees in SA omte koop? Sal n 18" loop werk vir afstande max 200 meter? Dies doppe en punte redelik beskikbaar? Dankie.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2327
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3x62 Revolusie
18" sal sekerlik werk maar dink 20" kan dalk beter wees. Doppe, dies wel bekombaar en kan nie sien dat jy enige probleem sal he nie. Lieflike kaliber en roer300hhman wrote: Sat Sep 12, 2026 2:32 pm 93x62. Drie vrae. Wil bos en bakkie geweer laat bou. Wat sal n goeie loop wees in SA omte koop? Sal n 18" loop werk vir afstande max 200 meter? Dies doppe en punte redelik beskikbaar? Dankie.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za