Op soek na - Pro-Amm 300 H&H ammo

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Op soek na - Pro-Amm 300 H&H ammo

Post by Lourens »

Soos die opskrif se - ek is opsoek na n paar bokse ou Pro-Amm 300 H&H ammo. Die kanse is seker skraal, maar dalk is hier iemand wat nog n paar bokse het wat ongebruik staan? Laat weet gerus by 082 3ses4 077ses.

Groete,
Lourens
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3953
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Op soek na - Pro-Amm 300 H&H ammo

Post by tau »

blou boksie met 'n swart insert met 'n platiek cover oor die 10 x patrone in 'n "slide" jislike man kry ek nou heimwee van die dag toe ek my .243 Vektor met 5 sulke pakke patrone gekry het.

Ons is vertel hulle is baie beter as die bruin boks PMP's.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply