Dis tyd vir geelvis !!!
-
300Winmag
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Is daai "gravel road" nog so sleg? Ek het laasjaar net aan die
anderkant van die pad as die huis gaan jag. (Niks geskiet en niks gesien)
anderkant van die pad as die huis gaan jag. (Niks geskiet en niks gesien)
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Daai was sleg toe ek so 2 maande terug daar was. Ek het mini verkoop (vinnig) en Grand Cherokee gekoop.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
By Ernst hulle?300Winmag wrote: Is daai "gravel road" nog so sleg? Ek het laasjaar net aan die
anderkant van die pad as die huis gaan jag. (Niks geskiet en niks gesien)
Daai pad is nog soos 'n sinkplaat!!!!
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
300Winmag
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Aasvogelrand was die plaas se naam. Ek weet nie wat die mense se naam is nie.
Daai pad skut die enamel van jou tande af
---> 
Daai pad skut die enamel van jou tande af
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
"[glow=tan,2,300]Daai pad skut die enamel van jou tande af [/glow]"
Goed gese 300Winmag.Dit is omtrent die beste manier om dit te se... ;D
Goed gese 300Winmag.Dit is omtrent die beste manier om dit te se... ;D
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Manne ek is in as dit net nie op die eerste of 2de naweek in Oktober is nie
Gaan 1 naweek kamp en die ander 1 jakke skiet

Die klink soos 'n plan vir my. Dit gaan lekker raak, as ek dit net kan maak. Volgense keer sit ons af Sterkies toe vir die groot goud koors

Peet
Die klink soos 'n plan vir my. Dit gaan lekker raak, as ek dit net kan maak. Volgense keer sit ons af Sterkies toe vir die groot goud koors
Peet
Work to live, don"t live to work
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ok hier is dit:
Prys vir Vaal Hackle is R150 per persoon per aand. Hulle vra nou nie juis "rod fees" nie, so daar kom niks ekstra by nie.
So hierdie is net 'n VOORSTEL, laat weet wat julle dink, dan kan ons skaaf aan die plan indien nodig
Vertrek uit JHB 'n Vrydag middag, sorg dat ons betyds is by Vaal Hackle vir nog 'n middag sessie se visvang.
Vrydagaand braai en lekker kuier (elke ou sorg maar vir sy eie vleis (julle het mos raak geskiet) en drinkgoed)
Saterdagoggend kan ons dalk saam"club" om spek en eiers vir ontbyt aan mekaar te slaan.
Satermiddagete sorg elkeen vir homself weer
En na middagete kan ons maar die pad terugvat na JHB. O ja, ons vang wel vis tussen die etery ;D. Elkeen kan ook maar maak soos hy wil, as jy by die "huis" wil bly en ontspan, gaan niemand jou seker kwalik neem nie.
Voorgestelde Datum: 21 en 22 Oktober 2011.
Ek dink die wat belangstel moet solank maar reply op die "thread". Ek sal begin, so las net julle name by. Ek is bly om te sien die "thread" het so baie belangstelling ontlok, nie geweet daar is so baie vlieghengelaars hier nie.
Ek is seker ons kan ook 'n paar manne saam met mekaar laat ry, petrol is duur genoeg deesdae, maar dis detail wat ons later kan uitsorteer.
1. Gillie

Last edited by gillie on Thu Sep 15, 2011 8:41 pm, edited 1 time in total.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek sal net seker maak maar dit pas my ook, sal more bevestig.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Waar is almal nou ?
Of is julle nog besig met "onderhandelinge" ?
Of is julle nog besig met "onderhandelinge" ?
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Dit was naweek. Ek nou eers wakker geword. Laat ek loer of ek gaan kan inpas.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Die 22 ste pas my, ek mag dalk net vir die dag deur ry...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Klink my na 'n plan. Ek sal ook net vir die dag deurkom. As dinge mooi loop bring ek my 2 laaities ook saam.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Menere, ek het gisteraand bevestig met die mense. Plek is geboek vir ons die 21 en 22ste Oktober.
Onthou net geen "papgooi" nie, hulle hou die plek maar streng slegs vlieghengel, as ek reg vertsaan kom dit van die eienaars. Nie dat ek gedink het julle wil papgooi nie, maar ek moes dit net noem.
So sodra julle vir my bevestiging kan gee, sal dit gaaf wees.
Dankie
Onthou net geen "papgooi" nie, hulle hou die plek maar streng slegs vlieghengel, as ek reg vertsaan kom dit van die eienaars. Nie dat ek gedink het julle wil papgooi nie, maar ek moes dit net noem.
So sodra julle vir my bevestiging kan gee, sal dit gaaf wees.
Dankie
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek is in, maar ek sal Saterdag oggend deurkom.
Dankie vir die moeite.
Dankie vir die moeite.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Dankie Henrie
So aangeteken
So aangeteken
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Kom nou 300, 'n man wat daai kaliber skiet is mos in elke geval bang vir niks 
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek is in, kan net vir Saterdag kom.
Meer vissermanne hier as wat jy dink, ek mis nie 'n kans op visvang nie, ander manne gaan speel golf deur kantoor ure. As die son uitkom vandag, gryp ek my Vlieg stok en hol vir die naaste dam. ;D
Meer vissermanne hier as wat jy dink, ek mis nie 'n kans op visvang nie, ander manne gaan speel golf deur kantoor ure. As die son uitkom vandag, gryp ek my Vlieg stok en hol vir die naaste dam. ;D
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Lyk my so ja... sien julle dan, sal reel dat julle ons join, word eintlik nie dagbesoekers toegelaat nie, maar as julle gaste join, is hulle happy daarmee.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Baie dankie.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Kan almal wat die Saterdag deurkom net hulle name hieronder sit asb, duis aan of jy oorslaap en of jy net vir die dag deurkom asb
soos byv
1. Gillie (oorslaap)
soos byv
1. Gillie (oorslaap)
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
1. Gillie (oorslaap)
2. Henrie (kom net vir die dag)
2. Henrie (kom net vir die dag)
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Die temp onder die Barrage is nou 16.7, die vloei is nog laag, 14.9...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
So effe koel nog, maar nog 'n maand oor, Oktober gewoonlik lekker warm, dink nie daar sal issues wees nie... 
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550