Tikka T3X CTR 308 Win Gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Tikka T3X CTR 308 Win Gesoek

Post by jacojrdn »

Naand manne.

Ek is op soek na n Tikka T3X CTR 308 Win (verkieslik die 20" SS). Ek is op soek na n nuwe wapen maar n tweede hanse een wat nog mooi is sal ook doen. (Blou of SS.) Meeste van die handelaars se hulle kan kry op back order, maar as jy hulle kontak kom hulle nie terug na n man nie.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Tikka T3X CTR 308 Win Gesoek

Post by jacojrdn »

Bump

Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tikka T3X CTR 308 Win Gesoek

Post by Arnold »

Lekker geweertjies. Onthou, jy kan altyd die loop laat korter sny ;)

Kyk bietjie by Frontier, daar is 'n 308 Tactical vir R38.5k en ook 'n 30-06 Varminter vir R28k.

Afhangend van jou doel en hoekom jy spesifiek die CTR soek kan hierdie dalk vir jou werk. Ek het self so 30-06 wat nou 'n 20" is en hy jag baie lekker. HIer is my seun op 'n springbok voorsit jag waar hy twee springbokke op 300m geklits het met die 30-06.
Image

Ek het wel 'n CTR in 6.5CM ook :)
Image
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Tikka T3X CTR 308 Win Gesoek

Post by jacojrdn »

Arnold

Ek het ook reeds n T3X CTR in 6.5 Creed en is mal oor hom. Lyk my die Tikka reeks het nou dun en duk lope, niks tussen in nie. Die Tactical en Varminter het 22mm dia lope en die plastiek magesyn en light met 16/17 mm lope. Hou van die 10 skoot metaal magesyn (jy kry n 5 skoot ook) en die CTR het n 20 mm loop. Dit voel vir my of die wapen dan net nie so front heavy is as die ander nie. Sal seker makliker n 24" kry en hom dan maar korter maak. Gaan nie verder as 300m met hom jag nie. As ek verder wil by kom het ek n .3006 en 300 Win wag.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Tikka T3X CTR 308 Win Gesoek

Post by jacojrdn »

Arnold

Ek het ook reeds n T3X CTR in 6.5 Creed en is mal oor hom. Lyk my die Tikka reeks het nou dun en duk lope, niks tussen in nie. Die Tactical en Varminter het 22mm dia lope en die plastiek magesyn en light met 16/17 mm lope. Hou van die 10 skoot metaal magesyn (jy kry n 5 skoot ook) en die CTR het n 20 mm loop. Dit voel vir my of die wapen dan net nie so front heavy is as die ander nie. Sal seker makliker n 24" kry en hom dan maar korter maak. Gaan nie verder as 300m met hom jag nie. As ek verder wil by kom het ek n .3006 en 300 Win wag.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
pietskiet
Full Member
Full Member
Posts: 140
Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am

Re: Tikka T3X CTR 308 Win Gesoek

Post by pietskiet »

Arnold, daai is bitter mooi fotos! Waar het julle gejag?
(jammer vir die highjack Jaco)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tikka T3X CTR 308 Win Gesoek

Post by Arnold »

Jaco, ek hoor. Die plastiek magesyn pla my nie regtig nie en ek hou van die dikker lope :)

Terloops, die 5 skoot CTR magesyn is dieselfde grote as die 10 skoot maar het 'n stop/blok in wat maak dat jy net 5 skote kan laai.

Ek het nou die CTR in 'n UPR kolf gesit. Die UPR is nog so bietjie ligter en het 'n verstelbare wangstuk wat nie alle CTR gewere het nie.
Oorweeg dalk ook die UPR, dit is presies dieselfde aksie en loop as die CTR en gebruik ook dieselfde magesyne en bottom metal.
Sterkte met jou soeke.

Pietskiet, hierdie was in die Oos Kaap naby Steynsburg
Post Reply