Opsoek na Herlaai Press

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Opsoek na Herlaai Press

Post by junglejulian »

Ek is opsoek na n goeie press vir n herlaai vriend.Hy het al 2 keer sy Lee aluminum press gebreek.Die ding is nou net goed vir die universal decapper Dies.
Hy sal nuut ook koop maar sy begroting is maar beperk.Laat weet gerus as jul iets het.
Julian 0845926299
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Opsoek na Herlaai Press

Post by Giepie »

Jammer dat ek vra, maar sjoe, 2 Lee aluminium presse gebreek? Watter Lee presse was dit? Ek werk met my Lee Challenger aluminium press al jare en dit werk nog 100% en sonder enige skade sover. Waar en hoe het dit gebreek? Ek wil net weet dat ek nie dit ook doen nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Opsoek na Herlaai Press

Post by Capt. Yoda »

Ek het ok 2 in my jonger kwaater dae gebreek
Een het da gebreek en een het da gebreek, was met n dop wat vas gesit het en die ander een met "wildcatting"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Opsoek na Herlaai Press

Post by Giepie »

Ah. Miskien is ek net te versigtig of nie sterk genoeg nie. ;D Ek wel al die staaf van 'n Classic Cast press gebuig. >:D
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Opsoek na Herlaai Press

Post by junglejulian »

Hy het ook eers later in sy lewe die waarde van genoeg lube agtergekom..Maar hy het presies gebreek waar Cappie wys.
Post Reply