Gesoek - 38 Special doppe

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Gesoek - 38 Special doppe

Post by Glocked »

Middag manne

Ek het 'n Stainless 38 Special snubbie gekoop, vir geen rede anders as die feit dat ek sommer net nog altyd een wou gehad het nie.

Nou moet ek iewers die ding aan die skiet kry. Ek is opsoek na 'n matrys stel, doppe, dalk 124gr of 158gr punte wat rondlê.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1832
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Gesoek - 38 Special doppe

Post by Rudi Fischer »

Waar is jy gelee ?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Gesoek - 38 Special doppe

Post by Glocked »

Hi Rudi

Ek is in Pretoria, Montana.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Gesoek - 38 Special doppe

Post by Klein Chris »

Môre
Ek is in Sinoville, om die hoek vd ou kolletjies kafee.
Sal sodra dit lig is gaan snuffel vir n klompie punte.
Whatsapp my op nulsewe33nul99sewe52
Groete
Skiet bly maar lekker
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1246
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Gesoek - 38 Special doppe

Post by TFDADD »

Glocked, Classic Arms het van die doppe beskikbaar op hulle aanlyn veiling - kyk gerus daar.

Aanlyn veiling - item A06-154

Kontak besonderhede:
7 Gladiola Street, Witbank
Mpumalanga, South Africa
+27136561232
info@classicarms.co.za


Auction ends:
2026-07-27 5:00 pmZA
Live Auction
102-A06-154 .38spl Mixed Fired Cases x 250
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Post Reply