Oom Marius Tripod- oorlede

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Gideon@1 »

Wat 'n great man was hy nie, ne!!!
So baie mense gehelp.
Gaan hom baie mis, mense soos oom Marius kry jy nie sommer nie!

Rus in vrede!!!!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2137
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Ds J »

IMG-20260717-WA0020.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Diesel Dog »

Hartseer nuus.Dankie vir die telke male wat jy my gehelp het oor die jare.
Rus in vrede Marius.

Sent from my SM-A576B using Tapatalk

User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4244
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Cobus(Cobb) »

Manne.
Ek sal more tannie Hettie bel en hoor oor die begrafnis sake, sal ook hoor of daar begrafnis polis is en of blomme en dinge reeds gedek is, en of sy enige ander bydrae nodig het.. Indien alles gedek is sal ek vir haar n boek koop, kaartjie en die res gee as n klein kontant skenking.

Almal gelukkig daarmee??

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7547
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Wouter Roets »

More Cobus

Ons is in jou bekwame hande.

Groetnis
Wouter
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4244
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Cobus(Cobb) »

More, Ek het met tannie Hettie gesels, die Jaracal fondse sal bydrae tot die blomme op die begrafnis,wat sal plaasvind 23 Julie, 12pm, NG kerk Unitas Park.
Die balans, indien daar is, kan sy spandeer op wat sy goeddink.
Dankie aan almal hier

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Carl »

Rus in vrede oom Marius. Dis hartseer nuus, 'n groot mentor vir my gewees.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1346
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Toxxyc »

Nee maggies ek het dan net 'n week of twee terug nog met hom gesels, hy't my met 'n penarie gehelp. Nee man. Ek weet nie wat om te dink nie. Hy het altyd so bereidwillig gehelp en gedeel en was 'n aanwins nie net tot die forum nie, maar tot die wêreld in geheel. Ek sit met 'n traan in my oog.

Sjoe, dis 'n groot skok. Weet ons wat het met hom gebeur?
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by vossie1 »

Frederik wrote: Tue Jul 14, 2026 5:00 am Baie groot skok om dit te lees, as daar nou een persoon was wat altyd net rustig kon antwoord en ook alles geantwoord het wat hy kon was dit oom Marius. Altyd gewilig om iemand te help maak nie saak of dit 'n onnodige vraag was nie.

Dit is amper of ons 'n groot deel van Jaracal verloor het inige simpatie met sy familie en rus in vrede oom, dankie vir alles.
Dit is die absoluute waarheid Frederik, Oom Marius jy gaan verseker gemis word RIV Oom.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2137
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Ds J »

Cobus(Cobb) wrote: Mon Jul 20, 2026 9:23 am More, Ek het met tannie Hettie gesels, die Jaracal fondse sal bydrae tot die blomme op die begrafnis,wat sal plaasvind 23 Julie, 12pm, NG kerk Unitas Park.
Die balans, indien daar is, kan sy spandeer op wat sy goeddink.
Dankie aan almal hier

Cheers
Baie dankie vir die moeite.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Vlakvark Soldaat »

Sien hierdie nou eers, ek was bietjie offline vir so paar dae... Dis so jammer om te hoor! Wat n gawe mens, altyd bereid om te help! Sterkte aan sy familie en vriende!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 695
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Jaco vdW »

Baie hartseer nuus om te verneem.
Hy het ontsettend baie vir die forum beteken.
Ons diep medelye aan die familie.
Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Oom Marius Tripod- oorlede

Post by Dash431 »

Rus in vrede oom Marius, en baie dankie vir alles.
Post Reply