Dagsê
Ek is op soek na 300gr PMP-koeëls in .375-kaliber. Indien enigiemand dalk van hierdie koeëls het wat hulle bereid is om te verkoop, laat my weet asb. Antwoord hier of kontak my by 072-281-6304.
Baie dankie
300gr PMP-koeëls in .375 kaliber gesoek
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3609
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 300gr PMP-koeëls in .375 kaliber gesoek
Middag Koos.
Ek het 12 los Koeëls vir jou. Betaal Pudo dan stuur ek vir jou.
Ek het 12 los Koeëls vir jou. Betaal Pudo dan stuur ek vir jou.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 300gr PMP-koeëls in .375 kaliber gesoek
Middag oom Koos ek het n vol pakkie vir oom mahala. Stuur my net n boodskap asb dan reël ons
Nul723345015
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Nul723345015
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 300gr PMP-koeëls in .375 kaliber gesoek
Dankie Fanta, ek het reggekom met koeëls.Fanta300 wrote: Fri Jul 10, 2026 4:08 pm Middag Koos.
Ek het 12 los Koeëls vir jou. Betaal Pudo dan stuur ek vir jou.
Mooi loop
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3609
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 300gr PMP-koeëls in .375 kaliber gesoek
Als reg.