Dagse
Ek is opsoek van VX1 1-4 of 2-7 sonder krappies of duikies. Wil oudjie op 44 magnum lever action sit en lyk vir my nie of enige vervaardiger die ware "compact" scopies meer maak nie. Standaard 4x32's is net te lank en lyk nie in verhouding reg op die wapen nie. Skree as julle dalk iets raakloop of van weet.
Groete
Kobus
0826197236
Leupold VX 1-4 of 2-7
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Leupold VX 1-4 of 2-7
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Leupold VX 1-4 of 2-7
Ek het 'n Lynx wat my .375 af kom. Niks fout nie, ek het opgegradeer na 'n Swaro.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Leupold VX 1-4 of 2-7
Stuur dalk vir my fotos en wat jy in gedagte hetspekieries wrote: Wed Jun 24, 2026 1:22 pm Ek het 'n Lynx wat my .375 af kom. Niks fout nie, ek het opgegradeer na 'n Swaro.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za