Hi,
Kan julle asb vir my Help met QL met Nodes? Punte is nie op GRT nie
Iniligting as volg
Tika 260 Rem Loop 22.4 duim
Dop H20 - 54.14gr
Sierra 130 gr TGK
CCI 200 primers
TPL 71mm
Spoed gemeet met Lab Radar
Lading 1 - S365 - 42.7gr
1 - 2705
2 - 2659
3 - 2687
4 - 2668
Lading 2 - N550 - 42gr (Lading is te warm. Primers)
1 - 2853
2 - 2859
3 - 2844
4 - 2843
Groete
260 Rem 130 gr Sierra TGK
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
260 Rem 130 gr Sierra TGK
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 260 Rem 130 gr Sierra TGK
S365 - brand stadig en jou dop kan baie vol raak met die hoër ladings.
42.7gr 2680vps node 6 1/2
43.8gr 2750vps node 6
45.7gr 2870vps node 5 Druk 56K psi
N550 - brand vinnig in jou geweer - 100vps vinniger as wat QL met die verstekwaardes bereken het
42gr 2850vps Druk 60K psi - jy het dit ook gesien op jou slagdoppe
41.5gr 2820vps Druk 58K psi nog bietjie hoog vir gebruik in warm weer
40.9gr 2780vps Druk 56K psi hoogste lading wat ek sou aanbeveel node 6 1/2

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 260 Rem 130 gr Sierra TGK
Baie dankie,
Ek gaan eers wegbly van die N550, daai speod het verras het my ander toets ladings glad nie geskiet nie...
Met die S365 sou ek graak meer spoed wou hy maar teiken het gepraat em gaan op die 42.7gr bly!
Ek gaan eers wegbly van die N550, daai speod het verras het my ander toets ladings glad nie geskiet nie...
Met die S365 sou ek graak meer spoed wou hy maar teiken het gepraat em gaan op die 42.7gr bly!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 260 Rem 130 gr Sierra TGK
As jy meer spoed soek het jy die syfers om te probeer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br