Op soek na KTG 12Br Semi-Auto Haelgeweer parte of na iemand wat een het. 'n Part op my vrou se haelgeweer gegreek. Die plaat wat onderaan die sluitstuk met die slagpen is en oor die "gastube gaan. Soek net fotos van hoe hy moet lyk. Vir as ek nie een kan kry nie om een te laat maak sien hy is van springsteel gemaak. Die plat laat druk die pen binne om die rontes in die magasyn te release om hom in die kamer in te voer. Met haar haelgeweer bly die rontes in die magtube en kom nie uit nie.
By voorbaad dankie.
