Goeie dag
Ek wil asb hoor wat die waarde van die volgende wapens om en by sal wees?
Musgrave 30-06 Santa Barbara K98 Aksie (nie seker van jaarmodel van geweer nie)
Miroku 12G O/U Enkel sneller met ejectors (geen idee watse model en jaar vervaardig dit is nie)
Altwee wapens is gebruik maar nog in goeie kondisie.
Waarde van Musgrave 30-06 en Miroku 12G O/U
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Waarde van Musgrave 30-06 en Miroku 12G O/U
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Waarde van Musgrave 30-06 en Miroku 12G O/U

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarde van Musgrave 30-06 en Miroku 12G O/U
Jy gaan ongelukkig in vandag se mark nie n ou jag geweer vir meer as n nuwe Howa verkoop nie
Ek sou se met die scope seker so R14 000 dalk 12 as jy hastig is
Ek sou se met die scope seker so R14 000 dalk 12 as jy hastig is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Waarde van Musgrave 30-06 en Miroku 12G O/U
Die Santa Barbara-aksies is nie altyd baie gewild nie. Ek sou sê R9000 sonder die teleskoop as jy haastig is, maar R10-11 000 vir n gemiddeld en R12500 as jy ryd het.
Die toestand van die geweer maak n groot verskil.
Die haelgeweer is moeiliker om te sê. Ek het al van hulle gesien vir R6000, maar ook vir R16 000. Gewoonlik R8000 - R12 000, maar ek kan hier verkeerd wees.
Die toestand van die geweer maak n groot verskil.
Die haelgeweer is moeiliker om te sê. Ek het al van hulle gesien vir R6000, maar ook vir R16 000. Gewoonlik R8000 - R12 000, maar ek kan hier verkeerd wees.
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Waarde van Musgrave 30-06 en Miroku 12G O/U
Dankie vir die terugvoer en insette
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Waarde van Musgrave 30-06 en Miroku 12G O/U
Het die haelgeweer uitruilbare chokes of fixed chokes? Indien uitruilbaar, is hulle beskikbaar? Indien nie, wat is die chokes? Wat is die loop lengte?
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Waarde van Musgrave 30-06 en Miroku 12G O/U
28" Loop lengte en fixed chokes
Boonste loop: Full Choke
Onderste loop: Modified Choke
Boonste loop: Full Choke
Onderste loop: Modified Choke