kursus naby jhb of pta
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
kursus naby jhb of pta
hello manne kan ek dalk vra of daar enige tyd in die gauteng omgewing n kursus aangebied gaan wees, ek is n nuweling in die jakkals jag storie en wil graag nog leer.
dankie
jasonb
dankie
jasonb
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: kursus naby jhb of pta
Green Leader
Jasonb jy kan vir stefan by safari and outdoor kontak, ek moet nog datum vasmaak maar dis dalk die laaste naweek in okotber
Maar hy sal kan bevestig , EK gaan die Inleiding kurus daar by hulle aanbied.
Sal lekekr wees as jy daar uitkom.
Groete
jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: kursus naby jhb of pta
Ek wag ook vir Stefan vir die terugvoer,
Hy het genoem dit sal erens middel tot einde Oktober wees op 'n Saterdag.
Sommer met 'n braaierige besigheid na die tyd.
Ek sien self baie uit 'm 'n paar manne te ontmoet en te leer van die jakkalse.
Groetnis
Hy het genoem dit sal erens middel tot einde Oktober wees op 'n Saterdag.
Sommer met 'n braaierige besigheid na die tyd.
Ek sien self baie uit 'm 'n paar manne te ontmoet en te leer van die jakkalse.
Groetnis
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: kursus naby jhb of pta
sal so maak baie dankie.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: kursus naby jhb of pta
DIE DATUM IS NOU DIE 19DE NOVEMBER BY SAFARI EN OUTDOOR.
ALDIE INLIGTING SAL BINNEKORT DEURKOM.
GROETE
JACQUES
ALDIE INLIGTING SAL BINNEKORT DEURKOM.
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: kursus naby jhb of pta
Hy is nou in my dagboek.
Hou ons op hoogte asseblief!
Groetnis
Hou ons op hoogte asseblief!
Groetnis
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: kursus naby jhb of pta
dankie Oom Jacques sal die datum boek.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: kursus naby jhb of pta
Hallo almal
Skies man, dinge gaan te vinnag hierdie kant om te verkoop en te Forum ;D
Soos Mr JB tereg gese het, die datum is vas vir 19 November
Kostes gaan R350 per persoon wees. Dit sluit in jou hele inleidingskursus by Jb en dan "ietsie" te drinke na die tyd en ook n worsbroodjie.
Ek het n groot bestelling ingesit van roepers, fluitjies, ligte ens ens ens wat net op daardie middag en aand vir die manne wat die kursus bywoon beskikbaar gaan wees teen belaglike pryse. Ons gaan veral n moerse special hardloop op die Nikon Monarch Gold teleskope wat Piet Breedt getoets het en gerhard nou mee skiet.
Ons kort 20 manne om die kursus die moeite werd te maak vir Jacques.
Sal julle manne solank bietjie kan laat weet wat die belangstelling is dat ek n lysie kan begin opstel?
Thanks
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: kursus naby jhb of pta
Hoe lank sal die kursus wees.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: kursus naby jhb of pta
HugoHugo wrote: Hoe lank sal die kursus wees.
Die vragie moet Mr JB mar vir ons kom antwoord.....
Die kursus gaan 3pm die middag begin en ons behoort so tee 8pm te braai as ek my raaiskoot moet gee...
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: kursus naby jhb of pta
1. Gerhard
2. Ludwig
3. Ian
2. Ludwig
3. Ian
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: kursus naby jhb of pta
Hugo
Stefan is doodreg met sy skattings, ons behoort so 8 uur reeds om die vuur te staan of rondom die "till" die wat van die groot winskope wil aanskaf.
Ek verneem daai nikon pryse gaan amper verniet wees. En die roepers se prysevan so aard dat jy as jy nie reeds een het nie, beslis n backaup een gaan aanskaf.
Sien uit om julle daar te sien en te ontmoet.
Groete
Jacques
Stefan is doodreg met sy skattings, ons behoort so 8 uur reeds om die vuur te staan of rondom die "till" die wat van die groot winskope wil aanskaf.
Ek verneem daai nikon pryse gaan amper verniet wees. En die roepers se prysevan so aard dat jy as jy nie reeds een het nie, beslis n backaup een gaan aanskaf.
Sien uit om julle daar te sien en te ontmoet.
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: kursus naby jhb of pta
Hi Jeacques...
Kan jy net so effens uitbrei oor wat jy gaan dek op die kursus? Jy praat van die inleidings kursus? Of is daar iewers wat ons kan gaan loer om uit te vind...
Dit help om die belangtelling te prikkel en die opgewondenheid groter te maak...
Groete
Ian
Kan jy net so effens uitbrei oor wat jy gaan dek op die kursus? Jy praat van die inleidings kursus? Of is daar iewers wat ons kan gaan loer om uit te vind...
Dit help om die belangtelling te prikkel en die opgewondenheid groter te maak...
Groete
Ian
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: kursus naby jhb of pta
Dit sou darm nou nice gewees het om deel te wees. Dalk moet JB of Taffie bietjie in die Kaapfonteinse area's ook n draai'tjie kom maak dat ons manne die kant ook kan deelneem!!
Geniet dit kerels en maak mooi!!!!
Groetnis
Geniet dit kerels en maak mooi!!!!
Groetnis
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: kursus naby jhb of pta
Jakes, skies ek chip nou sommer hier in.
Manne hier is die details vir die kursus:
n Formele uitnodiging sal op die Forum en via emails volg.
Inleiding tot probleemdierbeheer:
1.Geskiedenis van probleemdiere --Van Dawid tot Jan van Riebeeck heeltyd sukkel ons nog met die proleem.
2.identifikasie van alle probleemdier --van olifant tot aap kraai ens.
3.Identifikasie van Rooijakkals en rooikat (teikengroep waaroor ons gesels.)
4.Beheermetodes: Van chopper, gif, gifskieter, slagysters, hokke, roep , honde, donkies alpakkas ens.
5.Roep en skiet:
Algemene oorsig wat dit behels.
1.Kennis van die roofdiere wat jy wil jag .
2.Toerusting benodig en weet hoe om dit te gebruik. dagroep toerusting en nagroep toerusting
bakkie kleur
geweer
roep apparaat tipes elektronies en mond
rooilig en dimmer
remote vs nie remote roep apparaat.
3.Belangrike oorwedings voor jy begin jag: ken jy jou geweer, ken jy jou eie beperkinge ens,
staanplek
lig metode -
roepmetode-
waar om roeper uit te sit
4.Hoekom roofdiere reageer
6. Waar en hoe jy kan begin. (eie grond... by vriende wat boer.)
7. Wees enstig en leer soveel moontlik oor die katte en jakkalse.
8. Wind en weer
9. watter klanke om wanneer te gebruik kos en jakkals
10. Oop gesprek, oor goedjies wat ek onthou uit my roep en skiet dae snaakse gebeure , foute, mis skiet, raak skiet, alle wat al verkeerd gegaan het ,
langste sit en wag, korste sit en roep, waar ek gesukkel het vir sukses, waar ek baie geskiet het(brek ook n bietjie)
10. Vrae en antwoorde.
11. bedankings weereens
PRakties: KAN ONS ONGELUKKIG NIE DOEN NIE, MAAR ONS GAAN DIT NET BESPREEK
EN DIE VOORDELE EN NADELE UITLIG:
1. skiet met n geweer met silincer en sonder een.
2. jakkals teikens uitsit en afstand skat
3. roepapparaat uitsit en klanke luister.
4. stoel en raam wys en demo (voordeel en nadele)
5. dagroep as daar plek is,
6. nagroep as daar belangstelling is
Groete
Stefan
Manne hier is die details vir die kursus:
n Formele uitnodiging sal op die Forum en via emails volg.
Inleiding tot probleemdierbeheer:
1.Geskiedenis van probleemdiere --Van Dawid tot Jan van Riebeeck heeltyd sukkel ons nog met die proleem.
2.identifikasie van alle probleemdier --van olifant tot aap kraai ens.
3.Identifikasie van Rooijakkals en rooikat (teikengroep waaroor ons gesels.)
4.Beheermetodes: Van chopper, gif, gifskieter, slagysters, hokke, roep , honde, donkies alpakkas ens.
5.Roep en skiet:
Algemene oorsig wat dit behels.
1.Kennis van die roofdiere wat jy wil jag .
2.Toerusting benodig en weet hoe om dit te gebruik. dagroep toerusting en nagroep toerusting
bakkie kleur
geweer
roep apparaat tipes elektronies en mond
rooilig en dimmer
remote vs nie remote roep apparaat.
3.Belangrike oorwedings voor jy begin jag: ken jy jou geweer, ken jy jou eie beperkinge ens,
staanplek
lig metode -
roepmetode-
waar om roeper uit te sit
4.Hoekom roofdiere reageer
6. Waar en hoe jy kan begin. (eie grond... by vriende wat boer.)
7. Wees enstig en leer soveel moontlik oor die katte en jakkalse.
8. Wind en weer
9. watter klanke om wanneer te gebruik kos en jakkals
10. Oop gesprek, oor goedjies wat ek onthou uit my roep en skiet dae snaakse gebeure , foute, mis skiet, raak skiet, alle wat al verkeerd gegaan het ,
langste sit en wag, korste sit en roep, waar ek gesukkel het vir sukses, waar ek baie geskiet het(brek ook n bietjie)
10. Vrae en antwoorde.
11. bedankings weereens
PRakties: KAN ONS ONGELUKKIG NIE DOEN NIE, MAAR ONS GAAN DIT NET BESPREEK
EN DIE VOORDELE EN NADELE UITLIG:
1. skiet met n geweer met silincer en sonder een.
2. jakkals teikens uitsit en afstand skat
3. roepapparaat uitsit en klanke luister.
4. stoel en raam wys en demo (voordeel en nadele)
5. dagroep as daar plek is,
6. nagroep as daar belangstelling is
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: kursus naby jhb of pta
1. Gerhard
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: kursus naby jhb of pta
1. Gerhard
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
6. Jason B (aka green leader)
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
6. Jason B (aka green leader)
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: kursus naby jhb of pta
1. Gerhard
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
6. Jason B (aka green leader)
7. Hugov
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
6. Jason B (aka green leader)
7. Hugov
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: kursus naby jhb of pta
1. Gerhard
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
6. Jason B (aka green leader)
7. Hugov
8. "Killer" van Niekerk
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
6. Jason B (aka green leader)
7. Hugov
8. "Killer" van Niekerk
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: kursus naby jhb of pta
Ek moet die kursus bywoon!
Stefan asb as daar nog gaatjie vir my is laat weet asb dringend!
Stefan asb as daar nog gaatjie vir my is laat weet asb dringend!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: kursus naby jhb of pta
1. Gerhard
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
6. Jason B (aka green leader)
7. Hugov
8. Geno
9. Markus Willers
10. Pieter Willers
11. Vincent Clack
2. Ludwig
3. Ian
4. Lourens
5.Vossie
6. Jason B (aka green leader)
7. Hugov
8. Geno
9. Markus Willers
10. Pieter Willers
11. Vincent Clack
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: kursus naby jhb of pta
Sal maar sien hoe dinge loop miskien slaat ek saam Jacques ddar uit
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: kursus naby jhb of pta
James jou naam is op die lys!
Manne kan ek asb vra dat julle wat op die lys is tot dusver my asb sal mail by stefan@safariandoutdoor.co.za sodat ek julle formele uitnodigings kan uitstuur.