Dagse Manne
Opsoek na Howa Lang Aksies Chassis met 3.850 mag inlet vir n 300 PRC as iemand dalk een te koop het wat rondle
Groetnis
Howa Lang Aksie Chassis
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Howa Lang Aksie Chassis
Jammer vir die kaping,
Ek is self opsoek na ene maar nie so haastig nie vir my 25-06 Howa 1500 all weather my vereiste hy moet lig wees.
Hou die gesprek dop maar help asb eers vir Simon..
Ek is self opsoek na ene maar nie so haastig nie vir my 25-06 Howa 1500 all weather my vereiste hy moet lig wees.
Hou die gesprek dop maar help asb eers vir Simon..
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Howa Lang Aksie Chassis
Ek het `n laminated kolf wat op my Howa 338 WM was as julle belang stel. Kan fotos stuur indien nodig. Ek is by nul 8 twee 903 6 trippel 7
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Howa Lang Aksie Chassis
Soek jy spesifiek 'n chassis, of sal 'n goeie laminated kolf ook werk? Johann het my voorgespring, maar ek het 'n Boyds Pro Varmint Pepper kolf beskikbaar in Centurion.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
