Goee dag lede.
Ek is opsoek na begenoemde magasyn, 5 rondte verkieselik. Magasyn het n M+ merk.
Benodig vir jag volgende week, myne was saam met m jagsak uit my huis verwyder...
Vriendelike groete
Shaun
O8482358I5
Wellington Weskaap
Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn
Ek soek ook 'n vyf rondte een vir 'n vriend se 30-06 as iemand kan help.
Geno het klaar bevestig hy en die invoerder kan nie huidiglik help nie.
Groete,
Louis
Geno het klaar bevestig hy en die invoerder kan nie huidiglik help nie.
Groete,
Louis
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn
Plan B..

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Shaunsteyn
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Mon Sep 25, 2017 2:27 pm
Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn
Het reggekom met n 3 rondte magasyn. Ons 6.5CM skieters kort in elk geval nie so baie kapasiteit nie... 
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn
My beskeie opinie (of dalk nie sooo beskeie nie?):
Kry vir jou 'n aluminium magasyn van Waters Rifleman in Australië af.
Terwyl jy reeds met hulle besig is, hulle maak ook 'n netjiese aluminium "bottom metal" / snellerbeul en 'n aluminium "bolt shroud".
Bietjie duur ja, maar die onverkrygbare plastiekmagasyne is ook nie juis bekostigbaar nie.

JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Gesoek - Tikka T3x/T3 magasyn
Jou definisie van "bietjie duur" is ietwat verdag...