Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by JacquesSAKO.308 »

Hi Manne,

Soos die opskrif sê.

As hier dalk iemand is wat kan help met ń ou teleskoop dalk ń 3-9 of so iets.

n vriend van my se teleskoop het gegaan en hy kort iets vir jagseisoen maar sy sak is maar redelik plat op die oomblik.

As iemand dalk so iets het wat in kas rondlê vir goeie prys laatweet my asb

Groete

Sent from my SM-S938B using Tapatalk

User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by musgrave270 »

Dag Jacques

Ek het 'n 3-12 Wildgame waaroor ons kan gesels sou jou vriend belangstel.

Groete

Sent from my SM-A165F using Tapatalk

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by JPS »

Musgrave wil jou nou nie ‘n verkoop kos nie.
Ek het ook wildgame scope, heel ruk terug by Geno gekoop. Was slegs op my .22 vir ruk gewees en toe die .22 geskenk vir Vriend se seun.

Soos ek Jacques se boodskap lees probeer hy vriend help. Ek sal dus my scope skenk as die man hom soek. Enigste versoek dan is as hy hom nie meer genruik nie dat hy hom weer “pay forward”.
Jacques jy kan my kontak dan maak onsreeling om scope by jou te kry.
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by JacquesSAKO.308 »

JPS wrote:Musgrave wil jou nou nie ‘n verkoop kos nie.
Ek het ook wildgame scope, heel ruk terug by Geno gekoop. Was slegs op my .22 vir ruk gewees en toe die .22 geskenk vir Vriend se seun.

Soos ek Jacques se boodskap lees probeer hy vriend help. Ek sal dus my scope skenk as die man hom soek. Enigste versoek dan is as hy hom nie meer genruik nie dat hy hom weer “pay forward”.
Jacques jy kan my kontak dan maak onsreeling om scope by jou te kry.
Hi JPS,

Dit is wat ons graag sal wil doen. Baie dankie vir die mooi gebaar. Ek stuur vir jou ń PM en ons sal verseker ń Pay it forward doen

Sent from my SM-S938B using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by Capt. Yoda »

Netjies Jan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wilanie762
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Fri Feb 03, 2023 5:12 pm

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by Wilanie762 »

ek kan ook help'laat weet as hy nie regkom nie.nul.sewe.twee.40276drie nege
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by Toxxyc »

Het hy ringe? Ek dink ek het 'n stel ringe wat nog hier iewers lê. Ek sal dit probeer uitkrap as hy nodig het. Ek dink dis 25mm ringe, maar die basis/mount weet ek nie. Ek dink dis picatinny mount/QD, so hy gaan dalk net 'n mount moet kry. Skree as ek moet soek!
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by JacquesSAKO.308 »

Toxxyc wrote:Het hy ringe? Ek dink ek het 'n stel ringe wat nog hier iewers lê. Ek sal dit probeer uitkrap as hy nodig het. Ek dink dis 25mm ringe, maar die basis/mount weet ek nie. Ek dink dis picatinny mount/QD, so hy gaan dalk net 'n mount moet kry. Skree as ek moet soek!
Dankie,

Ek het sommer vir hom ringe gekry

Sent from my SM-S938B using Tapatalk

Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by Zuku »

Wilanie762 wrote: Thu Jun 04, 2026 5:21 pm ek kan ook help'laat weet as hy nie regkom nie.nul.sewe.twee.40276drie nege
Skielik kom ek agter ek kort ook n scope. LOL
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Opsoek na rondlê scope vir n pel wat nie nou die geld het nie

Post by Cobus(Cobb) »

Dis n lekker post om te lees...
Daai wildgame en blackmoose scopes werk ook nog hier in my huishouding op n 308 en 'n .22,

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply