Hi Manne,
Ek verkoop my soos nuut kondisie MDT ACC chassis vir Remington 700 kort aksie footptint.Die kolf sluit die volgende ekstra's in :
MDT dampners @ R2670
MDT Elite Grip @ R2795
MDT Elite Cheek piece R720
Prys is R25000 vir die kolf , bogenoemde ekstra's ingesluit.
Kontak my gerus op 072 918 8404.
PS as julle een van daai rangefinders soek wat op die teleskoop gemonteer is met applied ballistics , laat weet gerus.
By voorbaat dank.
Vriendelike groete,
MDT ACC Rem 700 SA for sale @ R25K Full house
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
MDT ACC Rem 700 SA for sale @ R25K Full house
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: MDT ACC Rem 700 SA for sale @ R25K Full house
Corne, hoor bq by Oom Heinz oor daai RF ding. Hyt op n kol genoem hy kyk na so iets
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: MDT ACC Rem 700 SA for sale @ R25K Full house
So ek maak net seker jy wil nie die kolf koop nie?
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: MDT ACC Rem 700 SA for sale @ R25K Full house
So ek maak net seker jy wil nie die kolf koop nie?
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
-
BunduRic
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm
Re: MDT ACC Rem 700 SA for sale @ R25K Full house
Watse range finder wat op scope mount het jy?
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: MDT ACC Rem 700 SA for sale @ R25K Full house
Stampie
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: MDT ACC Rem 700 SA for sale @ R23.5k
Price drop R23500. Vergeet om te noem dat die bagrider ook n addisionele ekstra is wat ingelsuit is. Nuut is die kolf so R38.5k. Ekstras uitgesluit.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404