Howa Magasyn vir lang Aksie Legacy Sport vir 30-06

Post Reply
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Howa Magasyn vir lang Aksie Legacy Sport vir 30-06

Post by Giepie »

Ek is op soek na 'n 5 of 10 rondte magasyn vir 'n Legacy Sports vloerplaat vir 'n Howa 30-06. Ek het reeds die vloerplaat. Waar kan ek gehelp word?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply