Dagsê almal,
Ek kry so maks 2 keer n jaar kans om Bosvarke te skiet in lande en dit is altyd n gesukkel met toerusting leen of deel. Ek soek nou n rêrig goedkoop maar nie heeltemal rubish scope of een van daai attachments wat jy op jou bestaande scope sit vir in die nag skiet. Is daar so produk wat julle sal voorstel?
Groete
Budget nag skiet scope of scope attachment
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Budget nag skiet scope of scope attachment
Het iemand al daai nuwe Zulu 4K dag nag scopes van DNT probeer vir so iets?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1185
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Budget nag skiet scope of scope attachment
Vir om en by R6500 kan jy die Pard NV007V2 oorweeg.Lapua wrote: Mon May 25, 2026 8:42 am Dagsê almal,
Ek kry so maks 2 keer n jaar kans om Bosvarke te skiet in lande en dit is altyd n gesukkel met toerusting leen of deel. Ek soek nou n rêrig goedkoop maar nie heeltemal rubish scope of een van daai attachments wat jy op jou bestaande scope sit vir in die nag skiet. Is daar so produk wat julle sal voorstel?
Groete
Dis die tipe wat jy op jou bestaande scope vasmaak.
Hy kan fotos en videos record en ook stream na jou foon.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster