PXT Proof Research
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
PXT Proof Research
More Kerels
Ek sien nou in n nuwe video op Youtube oor die vordering in loop tegnologie. Hierdie is gedoen deur Proof Research van die 7mm Backcountry faam. Dit kom neer op lope wat basies dubbel en meer looplewe gee tesame met omtrent n 40% verbetering in akkuraadheid. In kort dink ek dit is van die grootste spronge wat ons in jare in loop tegnologie gesien het. Ek hoop en glo dat dit die nuwe norm gaan raak.
Groetnis
Wouter

Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: PXT Proof Research
Ook nou gesien, dit lyk die groot ding is dat die loop met 'n lang twist begin en dan verander die twist aan die einde na wat dit moet wees.
Minder slytasie op die loop, die punt, meer egalige recoil etc. Lyk vir my na iets rewolusioner.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PXT Proof Research
Bartlein het al so 4 of 5 jaar n loop wat hul maak uit n 400MODBB staal of so iets so die moontlikheid laat ander manne iets soortgelyk begin gebruik is goed.
Die ouens reken hy hou baie naby aan dubble so lank in 6 en 6.5mms maar hulle lope skiet gewoonlik bitter akuraat so ek glo nie jy gaan 40% verbetering kry nie
Gain twist lope kom al 100de jare saam met ons

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: PXT Proof Research
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: PXT Proof Research
Hierdie gaan n groot ding wees in die skiet wereld. Ek glo dit gaan n kwessie van tyd wees dan is dit die norm.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: PXT Proof Research
Gaan die stadiger groewe aan die begin iets doen aan die brand van die "vlam"? Ek het altyd verstaan dit is wat die lope brand. Ek kan die slyt van die loop verstaan, maar die brand met ontsteking gaan mos steeds daar wees. Waar verstaan ek verkeerd?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PXT Proof Research
Hulle teorie glo ek is laat die koel vinniger/makliker weg trek en dan minder druk/vlam in die keel konsentreur. Laat ons maar wag en sien wat die manne se wat hul toets sonder om betaal te word.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: PXT Proof Research
Cappie
Die konsep van progressive twist lope is niks nuut soos jy se. Dit is wel die norm by artillerie lope. Nou ek het nog nie opgeswot op die proses hoe die spesifieke groef gevorm word nie maar glo dat dit n bietjie meer kompleks is as jou gewone button of hammer forged proses veral in geweer lope. Onthou die manne het met n probleem gesit waar die 7mm Backcountry teen 80 000psi hardloop en soos ons weet het druk n groot invloed op looplewe. Hulle het ook redelik na overbore rondtes gekyk wat natuurlik ook hard is op lope en hierdie oplossing spreek dit direk aan.
Op die onderwerp van akkuraadheid maak hulle die stelling dat die loop baie minder vervorming ondergaan aaangesien die graverings kragte van die koeel dramaties verminder en oor n langer prejode plaasvind. Selfs recoil verminder as gevolg hiervan. So in teorie sien ek meriete in hulle stelling dat daar n 40% verbetering in akkuraadheid is.
Groete
Wout

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8006
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: PXT Proof Research
Ek was baie skepties maar dit klink of hulle self al heelwat toetse gedoen het saam met ander skuts. Dit nou al vir 2-3 jaar as ek reg verstaan. Hierdie is iets nuuts in ons wêreld en dit sal interessant wees om te sien hoe die tegnologie deur ander vervaardigers benader gaan word.
As hulle nou hierdie tegnologie saam met die nuwe staal gebruik (wat dit nie klink of hulle doen nie) sou dit moontlik wees om dalk 4x jou huidige loop lewe te kry?
As hulle nou hierdie tegnologie saam met die nuwe staal gebruik (wat dit nie klink of hulle doen nie) sou dit moontlik wees om dalk 4x jou huidige loop lewe te kry?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PXT Proof Research
Seekin het ook so loop op die mark, spesifiek vir die 7mm Backcountry
The more things change the more they stay the same...
Dis my punt, dis nie nuwe tegnologie nie dis al jare op die mark en baie min mense gebruik dit, ouens het seker maar n bladsy uit Hornady se marketing boek gevat
Enigste plek waar die tiepe gain twist lope regtig vlam gevat het vir n tyd is in die 22LR BR wereld
The more things change the more they stay the same...
Dis my punt, dis nie nuwe tegnologie nie dis al jare op die mark en baie min mense gebruik dit, ouens het seker maar n bladsy uit Hornady se marketing boek gevat
Enigste plek waar die tiepe gain twist lope regtig vlam gevat het vir n tyd is in die 22LR BR wereld
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: PXT Proof Research
Cappie
My punt is dat ek graag die gebruik en voordeel van die tegnologie wil beleef. Great dis daar buite maar nie beskikbaar aan ons nie. Om n overbore rondte te kan skiet wat jy lekker warm laai en dan dieselfde hoeveelheid of meer skote kry as klein rondte is mos die beste van both worlds. Jy is vir my baie negatief chopper! Vat bietjie vir n slag enetjie met eish vannaand dan droom jy bietjie saam met ons.
Groetnis
Wout
My punt is dat ek graag die gebruik en voordeel van die tegnologie wil beleef. Great dis daar buite maar nie beskikbaar aan ons nie. Om n overbore rondte te kan skiet wat jy lekker warm laai en dan dieselfde hoeveelheid of meer skote kry as klein rondte is mos die beste van both worlds. Jy is vir my baie negatief chopper! Vat bietjie vir n slag enetjie met eish vannaand dan droom jy bietjie saam met ons.
Groetnis
Wout
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PXT Proof Research
Bartlein se 400modbb lope is wat n man van jou kaliber kort, hahaha ja is seker die gesonde lewe wat my so maakWouter Roets wrote: Tue May 26, 2026 11:40 am Cappie
My punt is dat ek graag die gebruik en voordeel van die tegnologie wil beleef. Great dis daar buite maar nie beskikbaar aan ons nie. Om n overbore rondte te kan skiet wat jy lekker warm laai en dan dieselfde hoeveelheid of meer skote kry as klein rondte is mos die beste van both worlds. Jy is vir my baie negatief chopper! Vat bietjie vir n slag enetjie met eish vannaand dan droom jy bietjie saam met ons.
Groetnis
Wout
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8006
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: PXT Proof Research
Dit klink of die loop deur Proof gemaak word vir SeekinsCapt. Yoda wrote: Tue May 26, 2026 11:32 am Seekin het ook so loop op die mark, spesifiek vir die 7mm Backcountry
The more things change the more they stay the same...
Dis my punt, dis nie nuwe tegnologie nie dis al jare op die mark en baie min mense gebruik dit, ouens het seker maar n bladsy uit Hornady se marketing boek gevat
Enigste plek waar die tiepe gain twist lope regtig vlam gevat het vir n tyd is in die 22LR BR wereld
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PXT Proof Research
Dankie Arnold, ek het gewonder wie maak dit vir hulle
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: PXT Proof Research
Die nare nagevolg gaan wees dat huidige gewere se waardes sekerlik gaan daal wanneer die nuwe lope algemeen beskikbaar is. Ou soort lope gaan dan 'n banvloek op hulle kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PXT Proof Research
Nee wat Oom Maruis Oom hoef nie da oor te bekommer nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: PXT Proof Research
Progressiewe Spiraal geweerlope is inderdaad soos Cappie sê al baie lank met ons, tóg het die konsep tot nou toe nie 'n algehele omwenteling in die geweer wêreld tot stand gebring nie.
En daar is goeie redes daarvoor - lees die volgende artikel aandagtig deur -
Bullet spin/(rpm) and stability
Let veral op die volgende:

'n Verdere baie belangrike aspek wat hier ter sprake kom, is:Accuracy and RPM
Additionally, bullet RPM is very important for accuracy. Nearly all modern rifles use spin-stablized bullets. The barrel’s rifling imparts spin to the bullet as it passes through the bore. This rotation stablizes the bullet in flight. Different bullets need different spin rates to perform optimally. Generally speaking, among bullets of the same caliber, longer/(swaarder) bullets need more RPM to stabilize than do shorter/(ligter) bullets – often a lot more RPM.
Hierdie feit impliseer dat koeëls vervaardig van hoë gehalte kopermantels verkieslik gebruik word in progressiewe spiraal geweerlope.Number one, we can tailor the load to decrease velocity just enough to avoid jacket failure and bullet blow-up at excessive RPMs.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8006
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: PXT Proof Research
In konteks, is hierdie regtig nie van toepassing nie en die tegnologie los juis van die probleme op.TFDADD wrote: Tue May 26, 2026 5:06 pm Progressiewe Spiraal geweerlope is inderdaad soos Cappie sê al baie lank met ons, tóg het die konsep tot nou toe nie 'n algehele omwenteling in die geweer wêreld tot stand gebring nie.
En daar is goeie redes daarvoor - lees die volgende artikel aandagtig deur -
Bullet spin/(rpm) and stability
Let veral op die volgende:
'n Verdere baie belangrike aspek wat hier ter sprake kom, is:Accuracy and RPM
Additionally, bullet RPM is very important for accuracy. Nearly all modern rifles use spin-stablized bullets. The barrel’s rifling imparts spin to the bullet as it passes through the bore. This rotation stablizes the bullet in flight. Different bullets need different spin rates to perform optimally. Generally speaking, among bullets of the same caliber, longer/(swaarder) bullets need more RPM to stabilize than do shorter/(ligter) bullets – often a lot more RPM.
Hierdie feit impliseer dat koeëls vervaardig van hoë gehalte kopermantels verkieslik gebruik word in progressiewe spiraal geweerlope.Number one, we can tailor the load to decrease velocity just enough to avoid jacket failure and bullet blow-up at excessive RPMs.
- rustiek
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm
Re: PXT Proof Research
Die koeël sal net so vinnig spin soos die twist by die loop se kroon is as my logika reg is?
Ek wonder watter, indien enige, effek die verlaging in aanvanklike druk van die lope om die berekeninge in Quickload of GRT sal hê.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
Ek wonder watter, indien enige, effek die verlaging in aanvanklike druk van die lope om die berekeninge in Quickload of GRT sal hê.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: PXT Proof Research
Arnold het jy die artikel AANDAGTIG deurgelees? Dis net wanneer jy die artikel AANDAGTIG deurlees dat jy tot die diepe insig sal kom dat elektriese lope die toekoms is!Arnold wrote: Tue May 26, 2026 6:07 pmIn konteks, is hierdie regtig nie van toepassing nie en die tegnologie los juis van die probleme op.TFDADD wrote: Tue May 26, 2026 5:06 pm Progressiewe Spiraal geweerlope is inderdaad soos Cappie sê al baie lank met ons, tóg het die konsep tot nou toe nie 'n algehele omwenteling in die geweer wêreld tot stand gebring nie.
En daar is goeie redes daarvoor - lees die volgende artikel aandagtig deur -
Bullet spin/(rpm) and stability
Let veral op die volgende:
'n Verdere baie belangrike aspek wat hier ter sprake kom, is:Accuracy and RPM
Additionally, bullet RPM is very important for accuracy. Nearly all modern rifles use spin-stablized bullets. The barrel’s rifling imparts spin to the bullet as it passes through the bore. This rotation stablizes the bullet in flight. Different bullets need different spin rates to perform optimally. Generally speaking, among bullets of the same caliber, longer/(swaarder) bullets need more RPM to stabilize than do shorter/(ligter) bullets – often a lot more RPM.
Hierdie feit impliseer dat koeëls vervaardig van hoë gehalte kopermantels verkieslik gebruik word in progressiewe spiraal geweerlope.Number one, we can tailor the load to decrease velocity just enough to avoid jacket failure and bullet blow-up at excessive RPMs.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: PXT Proof Research
Dankie vir jou terugvoering, Arnold - waardeer.
Kan jy asseblief verduidelik watter van die probleme die tegnologie juis oplos in die nie-toepaslike artikel?by Arnold » 26 May 2026 18:07 -
In konteks, is hierdie regtig nie van toepassing nie en die tegnologie los juis van die probleme op.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: PXT Proof Research
Hier is wat hulle target is
https://www.twz.com/land/inside-socoms- ... s-and-ammo
https://www.twz.com/land/inside-socoms- ... s-and-ammo
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: PXT Proof Research
Stem saam, vir militêre doeleindes hou dit baie voordele in.
Een sinvolle kommentaar ook daar gesien -
bewys het in sy sukses teen die grootte Russiese magte huidiglik.

Sou dink baie meer aandag behoort geskenk te word aan hommeltuig oorlogvoering ... ... dít is die een grootste rede wat Pres. Zelensky van OekraïneJS Dreyer 23 May, 2026 -
They should go with polymer casing. 20% of the energy of a round goes to heating the brass. If you use polymer that's cut down to 1% or something, so a lot more energy goes into accelerating the round. Also weighs a lot less. Also polymer rounds allow you to do better accelerant shaping resulting in more uniform burns producing further velocity.
bewys het in sy sukses teen die grootte Russiese magte huidiglik.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: PXT Proof Research
Sal iemand tog groot asb daai hand teen die kop fotojie hier kom plaas?!