Hallo Manne
Ek wil net hoor of iemand dalk n gelamineerde kolf of chassis het wat n huis soek. Dis n RSA Enkelskoot. Die een wat nie n magasyn kas het nie.
Groete
Hanro Geldenhuys
Nul 82 951 46 Dubbel Drie
RSA Enkelskoot Kolf of Chassis
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
