Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
‘n Skakel is gerieflik en lekker vir diegene wat nie heeldag op die internet kan “surf” nie! Lekker om te kan deel.
Andersins het sommiges nooit geweet nie, of hoe?
Beste.
Andersins het sommiges nooit geweet nie, of hoe?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Moet seker wees ja
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek is deel van die Breërivier reënstorm geteisterde WA-groep, meer as 100 lede!
Nog erger as nie-verwante skakels plaas, is diegene wat dieselfde vraag vra en herhaal, minute/ure/dag uitmekaar op die groep. Wanneer mens by ‘n wifi-sein is, doen ten minste die eervolle ding en LEES eers voorafgaande! Dit kan net luiheid wees? Volwasse mense, nie kinders nie.
Dan mute ek maar net.
Beste.
Nog erger as nie-verwante skakels plaas, is diegene wat dieselfde vraag vra en herhaal, minute/ure/dag uitmekaar op die groep. Wanneer mens by ‘n wifi-sein is, doen ten minste die eervolle ding en LEES eers voorafgaande! Dit kan net luiheid wees? Volwasse mense, nie kinders nie.
Dan mute ek maar net.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die community WA groepies was altyd vir my die beste, jy staan in die aand buite en vat n twak dan slaan die weer iets raak en 37% van JHB se krag gaan af en alles is pikswartnagdonker dan sal n moroon 3 huise in die pad af vra of "julle krag ook af is"
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Capt. Yoda wrote: Fri May 15, 2026 9:19 am Die community WA groepies was altyd vir my die beste, jy staan in die aand buite en vat n twak dan slaan die weer iets raak en 37% van JHB se krag gaan af en alles is pikswartnagdonker dan sal n moroon 3 huise in die pad af vra of "julle krag ook af is"
Maak 'n verskil
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Terwyl ons op die gatvol draad is. Dan kry jy die mense wie in die regter baan op die snelweg van vier bane 120 kmh ry en weier om pad te gee vir ander karre. Min wetend dat jy eintlik 110 kmh ry.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ons het nou hier by Fourways mall wa jy van Monti se kan af af kom n nuwe ding. Dis 4 bane wa van 2 draai bane is maar in die middag is dit 2 draai bane, n 3de baan wat ok nou n draai baan is wat voor by die robot dan nou op n manier moet merge met die 2de draai baan en die 4de baan is nou n kyk wa jy in die nuwe 3de draai baan in kan kom om dan nou nog deel van die 2de baan te word voor jy by die robot kan daai.Ratel wrote: Fri May 15, 2026 9:47 am Terwyl ons op die gatvol draad is. Dan kry jy die mense wie in die regter baan op die snelweg van vier bane 120 kmh ry en weier om pad te gee vir ander karre. Min wetend dat jy eintlik 110 kmh ry.
Ek staan gister daar en wonder wie het nou weer n ongeluk gemaak want niks beweeg nie, O nee sien ek baan 3 en 4 is ook die nuwe draai bane.
Hier staan so blink 330 BMW met n knaap met sulke vrugtevlieg goue sondbrille op sy kop in die middel van die 4de baan dood stil met sy vlikker aan en wag nou vir iemand in die 2de baan om iemand in die 3de baan n gap te gee sodat hy van die 4de baan af in die 3de baan in kan druk en dan voor die robot in die 2de baan kan in druk.
Ek dog wag man dalk verstaan die ou nie lekker nie laat ek hom net help en toe hy so halwe draai maak om nou sy kans in die 3de baan te vat druk ek voor hom in en gelukkig net toe die man op sy hooter klim is daar plek voor hom om bq op te skuif en mooi langs my te stop sodat ons bq in die engelse taal kan communicate. Sal die meneer da vir my vertel ek moet kyk hoe ek ry hyt amper in my vas gery, kykhie my pelle sal nooit in n kar vol mense n oproep van my op loudspeaker antwoord nie en met goeie rede. Ek praat daar met daai man in sy blink groen BMW laat hy heel vergeet wa heen hy oppad, hoop hys na werk weer daar laat ons bq kan op vang
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek is as 'n reël nie geweldadig nie maar al baie gedink indien ek nou nie so vet in die moeilikheid sou kom nie sal sulke mense net so bietjie wil handcap vir n rukkie. Hom mooi verduidelik hoekom hy soos n doos bestuur en die hele sisteem opdonner net omdat hy selftugtig is. Dan bietjie lood bymiddel in sy enjinblok los, so drie of vier pille sal seker werk, en dan sy dag heeltemal verontrief en hoop hy loop of uber bietjie waar hy wil wees vir ruk terwyl hy nadink. Maar ja dit is erg dat mens sulke gedagtes koester vir jou mede landsgenote.
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek wil ook 'n prentjie in my kop deel, sonder om Ben Beer ae draad te hijack. Kaptein se raad oor die skedel kook en met die pressure washer bykom en die honde wat rond hop agter die vleisies aan het nou die prentjie geskep....
Ek sien nou al hoe daai stukkies spat, maar ek het 2x pitbulls....so die kans is goed dat as die eerste stukkies spat, het ek nie gras, 'n skedel of 'n pressure washer oor nie !
Sal maar die storie mooi moet benader

Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
My seun het eenkeer n Bobkop so skoon gespuit , maar nie die omliggende mure in gedagte gehou nie......hy was nie gewild in die huis nie , maar die hond het die spatsels baie geniet.
Kon darem die mure skoon kry
Kon darem die mure skoon kry
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Daai breek my nog elke liewe dag...Ratel wrote: Fri May 15, 2026 9:47 am Terwyl ons op die gatvol draad is. Dan kry jy die mense wie in die regter baan op die snelweg van vier bane 120 kmh ry en weier om pad te gee vir ander karre. Min wetend dat jy eintlik 110 kmh ry.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
My commute werk toe is nogal lank - so 45 mins elke oggend en elke middag. Elke dag ry iemand in die regterbaan en weier om pad te gee. Elke oggend druk iemand tot voor in en druk dan voor ons almal in wat wil draai. Ek sien hulle maar hulle pla nie meer nie. Daai ekstra 2 minute in my lewe het ek mee vrede gemaak vir my eie gemoed en natuurlik my hart - vloermoer is net nie 'n hartaanval werd nie. Daai Taxi's wat so voor my indruk sê ek voor dankie - as elke persoon in daai Taxi 'n motor gery het was daar 15 ekstra motors op my pad vanoggend. Toe ek jonger was het ek hooter geblaas, vingertaal gepraat, geskree, gevloek, venster afgedraai en vir die man vertel ek hou nie van sy ma nie. Sien, die tipe mesne wat so bestuur asof die pad net aan hulle behoort is 'n spesiale tipe, amper soos 'n Sharks supporter, jy gaan hulle nie verander nie. Ek los dit nou maar vir die jongspan en ry 5 minute vroeër elke oggend om voorsiening te maak vir daai Sharks supporters. Die lewe is kort, moet nie dat ander mense joune nog korter maak deur by ongevalle op 'n operasie tafel op te einding nie. Juis vanoggend klim ek op grondvloer in die huisbak en so jong man, bitter haastig, spring in en begin die "Close Door" knoppie aanhoudend te slaan. Jy kan sien hy is baie onsteld toe nog iemand inklim en begin hy weer die "Close Door" knoppie te moer. Op 1ste vloer stop die huisbak, dit is sy stop, en spring hy uit om by sy klas te kom.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek skat dis waar wat jy se maar dis maar moeilik. Hoe se 'n ou oom nou die dag. "sommige mense moet liewers nie voortplant nie". Darem kon ek lag oor sy tong in die kies gesegde.toxicsox wrote: Mon May 18, 2026 8:54 am My commute werk toe is nogal lank - so 45 mins elke oggend en elke middag. Elke dag ry iemand in die regterbaan en weier om pad te gee. Elke oggend druk iemand tot voor in en druk dan voor ons almal in wat wil draai. Ek sien hulle maar hulle pla nie meer nie. Daai ekstra 2 minute in my lewe het ek mee vrede gemaak vir my eie gemoed en natuurlik my hart - vloermoer is net nie 'n hartaanval werd nie. Daai Taxi's wat so voor my indruk sê ek voor dankie - as elke persoon in daai Taxi 'n motor gery het was daar 15 ekstra motors op my pad vanoggend. Toe ek jonger was het ek hooter geblaas, vingertaal gepraat, geskree, gevloek, venster afgedraai en vir die man vertel ek hou nie van sy ma nie. Sien, die tipe mesne wat so bestuur asof die pad net aan hulle behoort is 'n spesiale tipe, amper soos 'n Sharks supporter, jy gaan hulle nie verander nie. Ek los dit nou maar vir die jongspan en ry 5 minute vroeër elke oggend om voorsiening te maak vir daai Sharks supporters. Die lewe is kort, moet nie dat ander mense joune nog korter maak deur by ongevalle op 'n operasie tafel op te einding nie. Juis vanoggend klim ek op grondvloer in die huisbak en so jong man, bitter haastig, spring in en begin die "Close Door" knoppie aanhoudend te slaan. Jy kan sien hy is baie onsteld toe nog iemand inklim en begin hy weer die "Close Door" knoppie te moer. Op 1ste vloer stop die huisbak, dit is sy stop, en spring hy uit om by sy klas te kom.
Maak 'n verskil
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Van ons Shark Supporters weet darem hoe om “Hysbak” te spel. 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Oom Fantie, jy onthou darem ek is engles nê
Een van die min ingelse wat nie ‘n Sharks ondersteuner is nie. Ook verblydend om te sien jy is een van daai, soos jy dit stel: “Shark Supporters” - daar is manne simpel genoeg wat die hele span support.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Want mense is morone
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Sheeples!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Want die balans word versteur - is die kort antwoord. Natuurlike CO₂ is nie ‘onskadelik’ nie; dit was min of meer in balans gehou deur natuurlike opnameprosesse. Menslike uitstoot versteur daardie balans deur ekstra koolstof vinniger by te voeg as wat natuurlike stelsels dit kan absorbeer. Soos die werled se populasie groei, stel mense egter ekstra koolstof vry deur fossielbrandstowwe soos steenkool, olie en gas te verbrand, terwyl ontbossing ook die aantal bome verminder wat CO₂ kan absorbeer. Warmer oseane absorbeer ook minder CO₂, en sommige ekosisteme word deur klimaatsverandering self beskadig. Die natuur werk dus steeds soos ’n spons, maar mense voeg koolstof vinniger by as wat die “spons” dit kan opneem. DIe "man made 3%" waarna jy verwys groei, wel baie stadig maar dit groei.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ons kort een emoj en dit is daai een met die hand teen die voorkop!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wouter Roets wrote: Wed May 27, 2026 8:45 am Ons kort een emoj en dit is daai een met die hand teen die voorkop!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wouter Roets wrote: Wed May 27, 2026 8:45 am Ons kort een emoj en dit is daai een met die hand teen die voorkop!

Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kom ons kyk of hierdie werk

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die Ingelse het ‘n mooi gesegde wat sê: You get lies, then damn lies and then statistics.
Lees hierdie as jy wil. (Ek dwing niemand nie.)
https://www.hoover.org/research/flawed-climate-models