Resizing
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Resizing
Middag manne!Het 50 rondtes vir my 308 herlaai-kamer,maar slot wil nie toemaak.Kokipen wys dat skouer nie ver genoeg teruggedruk is tydens resizing.Is daar n ander manier as punte trek en oordoen?
Gooi kole!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Resizing
Tegnies sou jy n gelaaide patroon kon size as jy regtig wou. As jy n FL Bushing die het en die Bushing uit haal of net n Body die gebruik sou jy moontlik kon doen wat jy wil sonder om die koel rond te druk maar nou sit jy ook met n claymore onder jou neus en jy gaan 50 keer een onder jou neus he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
