6.5x55 en 22250 doppe
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
6.5x55 en 22250 doppe
More maats
Ek soek so 100 van elk van die doppe as iemand dalk het wat rond le, once fired fabrieks doppe is ook reg.
Winchester, PPU, Federal enige iets wat in die velt kan verloor word
Laat weet asb as iemand iets het wat rond le

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Ek het 80x nuwe Sako 22-250 brass primed met CCI BR4 primers - R2300 ONA. Centurion
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Dankie ma ek soek goedkoop doppe wat verloor kan word
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Wat is goedkoop?? Ek dink ek het 60 of 80 RWS virgin doppe vir die Swede.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Basies nie wat premuim brass in n winkel kos niePvdw wrote: Mon Mar 23, 2026 12:17 pmWat is goedkoop?? Ek dink ek het 60 of 80 RWS virgin doppe vir die Swede.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Ek het vir jou 30-06 doppe vir 'n goeie prys 
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Ek weet nie wat die verskil tussen die 2 is nie , maar ek het vir jou 11 S&B doppe in 6.5x57
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
30-06 Gee mens weg, jy verkoop dit nie, nie eers vir goedkoop nie
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Lyk my jy het afgeskaal en stil stil ‘n versamelaar geraak?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Ek sit en kyk hier na n 30.06 dop en n 6.5x55 wilson inline Die maar eks nie seker hoe ek die ding moet benader nie, ek reken ek gaan vreeslik baie van daai nek moet af sny
Die groot winkel het Hornady doppe wat verbasend nie mal duur is nie so ek sal somer more n paar pakke da gaan kry, laat weet maar as iemand n 100 winchester 22250 doppe daar in n kas ontdek
Die groot winkel het Hornady doppe wat verbasend nie mal duur is nie so ek sal somer more n paar pakke da gaan kry, laat weet maar as iemand n 100 winchester 22250 doppe daar in n kas ontdek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Capt. Yoda wrote: Tue Mar 24, 2026 1:59 pm laat weet maar as iemand n 100 winchester 22250 doppe daar in n kas ontdek

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
More Capt. Het jy al reg gekom?
Het 38 Lapua doppe vir jou. 8 het reeds primers in.
R300
Het 38 Lapua doppe vir jou. 8 het reeds primers in.
R300
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Askies Oom Fanta ek het die gemis, Oom het nie dalk nog so 12 wat da erens in n laai le nieFanta300 wrote: Fri Apr 24, 2026 8:22 am More Capt. Het jy al reg gekom?
Het 38 Lapua doppe vir jou. 8 het reeds primers in.
R300
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 6.5x55 en 22250 doppe
Die 6.5 Lapuas is almal nog beskikbaar.
WA my dan praat ons verder.
0828729agtagt5