Dan sal jy maar net moet kyk wanneer die scope afkom. Glo ook dat ons groot vriend 243Songdaug hier van die forum jou ook sal kan help as jy n probleem het of hom fit.
Groetnis
Braska Designator Rifle Scope
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Braska Designator Rifle Scope
Sniper
Daai nuwe outdoor shop wat daar oopgemaak het, hou hulle nie scopes aan nie?
Daai nuwe outdoor shop wat daar oopgemaak het, hou hulle nie scopes aan nie?
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Braska Designator Rifle Scope
As hy al so lank skiet en jy skiet raak dan is daai mounts reg
, kyk watter dukte is die scope wat nou op is se buis en as dit selfde as Burris is is hulle reg glo ek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: Braska Designator Rifle Scope
Ekt by ons winkel gehoor van die Barska so ek sal more weer n draai gaan maak en hoor van die Burris.Soos hy nou is skiet hy baie goed dis ma net my asem haling wat die groepering so bietjie laat rigting soek,haha eks uit oefining uit.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Braska Designator Rifle Scope
Burris +1, het 2, een op 223 en ander op 270. Die 4.5-14x42mm se bel biute diameter is 56mm en sit bietjie knap veral as jy parallax moet stel. Ek sou graag parallax verstelling op die kant wou gehad het.......maar die Burris maak op vir die ou ongeriefie.
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: Braska Designator Rifle Scope
Dankie vir almal se replys,julle insette het baie gehelp.Ek sal die boom klim as ek by hom kom 
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
