Brandstof skaarste

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Brandstof skaarste

Post by Apie »

Naand Manne

Met die Iran bedryf is die Kooperasies nou besig om limiete op hoeveel liters jy per dag kan koop.

Die grootmaat verskaffers by wie boere koop trap ook water.

Is daar iemand wat bietjie binne baan inligting het?

Is daar rerig tekorte of sien die verspreiders net ‘n geleentheid om munt te slaan op volgende week se prysverhoging?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1185
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Brandstof skaarste

Post by heywillie »

Apie wrote: Tue Mar 24, 2026 10:14 pm Naand Manne

Met die Iran bedryf is die Kooperasies nou besig om limiete op hoeveel liters jy per dag kan koop.

Die grootmaat verskaffers by wie boere koop trap ook water.

Is daar iemand wat bietjie binne baan inligting het?

Is daar rerig tekorte of sien die verspreiders net ‘n geleentheid om munt te slaan op volgende week se prysverhoging?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Geldmaak storie
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13527
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Brandstof skaarste

Post by Capt. Yoda »

Ons regering se ons het 8mil dromme oli om te gebruik sou daar niks in kom nie, volgens die mense wat ken reken hulle ons gebruik 650k dromme n dag. Nou wat ek gehoor het is dat ons 6 oli skepers n week af laai of noet af laai wat nou na 2 toe is omdat hulle nie deur kom nie so as dit so is is daar seker n tekort aan die kom maar ek reken ook die manne wil geld skep nou. Ek hoor daar is plekke in en om Natal wat al R28/L vir diesel vra.


As jy dink die diesel pryse is erg hoor bq by die manne wat containers in voer wat se sirkus daar op pad is.

Ek staan nou agter n taante in PNP wat seker nou net van FB met ha kinders in Aus af geklim het want die tannie koop 25 2L melke, n trollie vol brood en 8 of 10 sakke meel. Ons is nog in vir n lekker party en dit gaan nog chaos in die winkels/petrol pompe raak. Gelukkig help dit my nie baie om daar oor te sit en warrie nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply