Wie is ook oppad jagveld toe?
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Slaan more die pad bosveld toe, sal julle laat weet of die bosluise in die sandveld n mens wegdra!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More vat ek pad na Hopetown omgewing vir grootwild jag .
DD
DD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Pepperticks het amper amper met stel klokke rondgeloop.............JAGTERSREG-JRM wrote: Tue Mar 17, 2026 3:12 pm Slaan more die pad bosveld toe, sal julle laat weet of die bosluise in die sandveld n mens wegdra!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Lekker jag by Hunters Edge gehad, die mense het ons bederf ek het soos n buitelandse trofee jagter gevoel.
1x eland
2x gemsbok
2x rooihartebees
3 blesbok
1x springbok
1x vlakvark
DD.
1x eland
2x gemsbok
2x rooihartebees
3 blesbok
1x springbok
1x vlakvark
DD.
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Boetie weet hoe om te bederf....... Mooi wêreld ook.Diesel Dog wrote:Lekker jag by Hunters Edge gehad, die mense het ons bederf ek het soos n buitelandse trofee jagter gevoel.
1x eland
2x gemsbok
2x rooihartebees
3 blesbok
1x springbok
1x vlakvark
DD.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Waar presies is Hunters Edge?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Northern of the Cape
So 50km van Kimberly af as ek reg onthou
So 50km van Kimberly af as ek reg onthou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek wil aflei dit is naby Hopetown, maar my nuuskierigheid wil ek bevredig deur op Google Earth te loer. Ek het jare gelede op Egerton gejag en dit is geskiedkundig baie interessant. Die Vrystaat en Noordkaap grense is daar naby.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Modderrivier (Modder River) is a small irrigation and stock farming town located in the Northern Cape province of South Africa, south of Kimberley near the confluence of the Riet and Modder rivers. It is historically significant as the site of the Second Boer War Battle of Modder River and is close to the Mokala National Park.
DD
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
70km noord van Hopetown. Ek kry niks op die web van Hunters Edge nie. Mokala lyk interessant met 'n hele kol rante wat prominent wys op GE.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Komende week vat ons die pad Vosburg toe.
Plan is om 120 springbokke minder te maak.
Sewe x 6mm's en n agteros in die vorm van n 22-250 word ingespan.
Met n vleisie...
Plan is om 120 springbokke minder te maak.
Sewe x 6mm's en n agteros in die vorm van n 22-250 word ingespan.
Met n vleisie...
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
So 'n klomp jong latte en 'n Oom wat moet seker maak alles loop reg?Mellies wrote: Mon Jun 15, 2026 7:21 pmSewe x 6mm's en n agteros in die vorm van n 22-250 word ingespan.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More vat ons n welverdiende breek en gaan jag bietjie saam vrinne tussen albastergat en roedtan. My eerste bokjag geleentheid in die bosveld die jaar. Voel amper of ek 40 jaar en 40 nagte vir die een gewag het…….
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
En nogal so op jou verveldag Kobus! Nogmaals geluk maat en geniet die trip terdee!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Baie dankie dit was bitter lekker. 3 meisiekinders op hulle eerste jag gevat (baie hard gewerk), darm n lekker bekruip op n wildebees gehad en seker 40min gestaan en gedraai draai vir n skoot maar was nie my dag nie (die ou grote het die rondte gewen) maar was nes dit moet wees. Op die kniee boude en bekruip tussen raserige kalk klip maar was soos dit moet wees al was da nie n dier wat da geval het nie.Wouter Roets wrote: Thu Jul 16, 2026 8:26 am En nogal so op jou verveldag Kobus! Nogmaals geluk maat en geniet die trip terdee!
Die girls het my besig gehou en so op die laaste middag met n knie wat redelik kas toe was darm n ou Blesbok ooi met die No 1 in 45/70 grond toe gesit. Bai eonderskatte kaliber en die skoot was op 180m en se het 3 tree gegee toe is dit verby. Was werklik n groot eer en voorreg om die 3 dames deur emosies, trane, geluk, bokkoors, sukses en lewer eet te vat. As ek niks geskiet het nie sou dit nogsteeds n helse lekker jag gewees het.
Die natuur en die skoonheid daarvan moet verseker gedeel word en ons moet begin oorgee aan die jonger geslag sodat hulle dieselfde waardeuring en respek kan uitoefen.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za