Goeie middag.
Kan iemand asb vir my help met die proses wat gevolg moet word om ‘n 260Rem te laat Ackley?
Dankie
Ackley proses?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Ackley proses?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ackley proses?
Ek sou soek vir 'n wapensmit wat verstaan dat 'n Ackley go-gauge sowat 4 duisendstes korter as die voog se go-gauge is en dit van daar vat.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Ackley proses?
WA boodskap gestuur
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Ackley proses?
Dankie Ds J. Ek dink ek het reg gekom.