Naand almal
Ek is asb opsoek na n gebruikte kolf vir n K98
Dit is n FN Israeli Mauser in 308 W
Laat my asb weet wat julle het en ons gaan daarvan daan.
Baie dankie
Johan
K 98 kolf
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: K 98 kolf
More Johan
Ek mag dalk een in die kas he, PM my jou details dan confirm ek vanaand.
Ek mag dalk een in die kas he, PM my jou details dan confirm ek vanaand.
Hano