Wou die ander man se thread oor neem nie, vir die manne wat dit self doen wat is julle stappe en proses om die kolwe se bedding te doen, ek het dit altyd laat doen waar nodig maar sal graag dit self wil leer doen?
Groete
Bedding van kolf - jou techniek
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bedding van kolf - jou techniek
Gebruik die soekfunksie. Daar was al heelwat besprekings oor bedding. Kyk terug na so 2019 en die manne wat kan help se name kom na vore. PM hulle vir hulp.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br